32 v.C.
jaar
32 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 37 v.C. | 36 v.C. | 35 v.C. | 34 v.C. | 33 v.C. | ◄ 32 v.C. ► | 31 v.C. | 30 v.C. | 29 v.C. | 28 v.C. | 27 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||||
Marcus Antonius | ||||||||||||
|
Gebeure
wysig- Die vyf jaar van die Driemanskap is verby, maar Marcus Antonius bly homself triumvir noem. Die konsulskap en alle ander magte word hom ontneem, maar hy weier om dit te erken.[1]
- Octavianus roep die Senaat bymekaar en hulle sweer 'n eed wat hom in sy magte bevestig. Daar dreig oorlog tussen Octavianus en Antonius.
- Gnaeus Domitius Ahenobarbus word konsul.[2]
- Die stad Berytus kom in opstand teen Cleopatra en Antonius en verklaar sy onafhanklikheid.[2]
Geboortes
wysigSterftes
wysig- Onbekend - Titus Pomponius Atticus, Romeinse skrywer (* 110 v.C.)
Verwysings
wysig- ↑ Res Publica Constituta: Actium, Apollo and the Accomplishment of the Triumviral Assignment Carsten Hjort Lange, BRILL, 2009, ISBN 9004175016, ISBN 9789004175013
- ↑ 2,0 2,1 A Dictionary of the Roman Empire, Matthew Bunson, OUP USA, 1991, ISBN 0-19-510233-9, ISBN 978-0-19-510233-8