SA Akademieprys vir Vertaalde Werk

Die SA Akademieprys vir Vertaalde Werk is ’n letterkundeprys deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wat oorspronklik driejaarliks toegeken is vir ’n vertaling in Afrikaans van hoogstaande gehalte. Dit het ontstaan in 1948, nadat die Akademie se keurkomitee van die Hertzogprys vir Drama niks bekroonbaars in die Afrikaanse drama kon vind nie. Dieselfde genre-indeling (prosa, poësie, en drama) word gevolg as by die Hertzogprys, met vertaling uit enige taal, maar met berekening van die aansien wat die vertaalde stuk binne sy eie letterkunde het, en in ag genome die juistheid en algemene geslaagdheid van die vertalingswerk.

Die prys word tans (2005) geborg deur Nedbank.

Lys van pryswenners

wysig

Drama

wysig
 
Prof. T.J. Haarhoff, wenner van die 1952-prys vir drama.

Prosa

wysig
 
Hymne Weiss, 1957-wenner van die prosaprys.

Poësie

wysig
 
Uys Krige, viermalige wenner van die dramaprys en een maal van die poësieprys.

Bronne

wysig

Verwysings

wysig
  1. "Daniel Hugo vereer vir sy vertaling van Tom Lanoye se outobiografiese roman, Sprakeloos". 27 Junie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike (html) op 7 April 2015. Besoek op 31 Maart 2017.
  2. "Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2017" (html). Litnet. 30 Maart 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op 31 Maart 2017.
  3. "SA Akademiepryse 2023" (PDF). SA Akademie. Besoek op 13 Mei 2024.
  4. "SA Akademie-pryse vir 2020 toegeken". Maroela Media. 21 Mei 2020.