sommer
Bywoord |
---|
sommer |
- Vir geen spesifieke rede nie.
- Maklik; vanself.
- Terselfdertyd; in die verbygaan.
- Sy het sommer begin huil.
- 'n Gekookte eier sal nie sommer breek as dit val nie.
- Sê sommer vir jou boetie hy moet kom eet.
- Sommer is/het nie rede nie, skilpad het nie vere, jakkals dra nie klere nie.