Ali Bongo Ondimba: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Taal van wysiging |
skakel |
||
(4 wysigings tussenin deur 3 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1:
[[Lêer:Ali Bongo
'''Ali Bongo Ondimba''' (gebore Alain Bernard Bongo; [[9 Februarie]] [[1959]]), soms bekend as '''Ali Bongo''', is 'n Gaboense politikus wat
Ali Bongo is die seun van [[Omar Bongo]], wat president was van Gaboen vanaf 1967 tot sy dood in 2009. Tydens sy vader se presidentskap was hy van 1989 tot 1991 Minister van Buitelandse Sake en het Bongoville as adjunk in die Nasionale Vergadering van 1991 tot 1999 verteenwoordig. Daarna was hy van 1999 tot 2009 die Minister van Verdediging.
Lyn 8:
Bongo was ook president van die [[Gaboense Demokratiese Party]].
In Oktober 2021 word Ali Bongo genoem in die "[[Pandora-dokumente]]" oor die gebruik van buitelandse ondernemings in 'n belastingparadys. Ali Bongo sou die begunstigde gewees het van twee maatskappye wat nou ontbind is.
== Verwysings ==
{{Verwysings|verwysings=
<ref name="tg">"[https://www.theguardian.com/world/2023/aug/30/gabon-coup-military-takeover-gabonese-election-disputed Gabon military officers declare coup after Ali Bongo wins disputed election]". The Guardian, Retrieved 30 August 2023.</ref>
<ref name="wapo">[https://www.washingtonpost.com/world/2023/08/30/gabon-coup-elections-ali-bongo/ Gabon army claims overthrow of 56-year-old political dynasty after election]. Washington Post, Retrieved 30 August 2023.</ref>
}}
== Eksterne skakels ==
* {{Commonskat-inlyn|Ali Bongo Ondimba}}
{{Saadjie}}
Line 19 ⟶ 27:
[[Kategorie:Lewende mense]]
[[Kategorie:Presidente van Gaboen]]
[[Kategorie:Diktators]]
|