1565
jaar
1565 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1560 | 1561 | 1562 | 1563 | 1564 | ◄ 1565 ► | 1566 | 1567 | 1568 | 1569 | 1570 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1565 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1565 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 65ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 1 Maart – Estácio de Sá stig die stad Rio de Janeiro (Brasilië).
- 12 Maart – Pous Pius IV stel nog 23 kardinale aan waaronder Ugo Boncompagni (later Pous Gregorius XIII).
- 13 Julie – Ugo Boncompagni (later Pous Gregorius XIII) word pouslike gesant na Spanje.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- 9 Desember – Pous Pius IV, die 224ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1499).