1679
jaar
1679 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1674 | 1675 | 1676 | 1677 | 1678 | ◄ 1679 ► | 1680 | 1681 | 1682 | 1683 | 1684 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1679 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Crux | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1679 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 79ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Die Suiderkruis word as 'n selfstandige sterrebeeld geklassifiseer. Die klassifisering word aan Augustin Royer toegeskryf.
- 12 Februarie – Pous Innocentius XI sluit alle teaters in Rome weens immoraliteit.
- 2 Maart – Pous Innocentius XI publiseer die bul Sanctissimus Dominus waarin kasuïsme veroordeel word.
- 2 Julie – Pous Innocentius XI verklaar Turibius van Mogroveio salig.
- 20 November – Pous Innocentius XI publiseer die bul Sollicitudo pastoralis oor die religieuse ordes.
Geboortes
wysig- Onbekend – Melchior Hoffmann, komponis van die Baroktydperk († 1715)
Sterftes
wysig- 3 Februarie – Jan Steen, Nederlandse skilder uit die Goue Eeu (* 1626)
- 5 Februarie – Joost van den Vondel, Nederlandse digter, skrywer en dramaturg (* 1587)
- 4 Desember – Thomas Hobbes, Engelse filisoof (* 1588)
- 20 Desember – Johan Maurits, goewerneur van Nederlands-Brasilië (* 1604)