Baviaans Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Sarah Baartman | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC107 | ||
Hoofstad | Willowmore | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa | ||
Area | 11 668 km² | ||
Bevolking | 17 761 (2011) |
Die Baviaans Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Camdeboo en Ikwezi Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt na 3 Augustus 2016, om die nuwe Dr Beyers Naudé Plaaslike Munisipaliteit te vorm.
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit was:
- Rietbron
- Steytlerville
- Vuyolwetho
- Willowmore (setel)