Charadriidae
Charadriidae is 'n familie van voëls in die orde van steltloperagtiges (Charadriiformes). Die familie omvat 11 genera met 'n totaal van 67 spesies.[1]
Charadriidae | |
---|---|
Charadrius nivosus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Charadriidae Vigors, 1825
|
Genera | |
Sien teks. |
Taksonomie
wysig- Subfamilie: Vanellinae
- Genus Erythrogonys (1 spesie)
- Genus Vanellus (23 spesies)
- Subfamilie: Charadriinae
- Genus Pluvialis (4 spesies)
- Genus Charadrius (meer as 30 spesies)
- Genus Thinornis (2 spesies)
- Genus Elseyornis (1 spesie)
- Genus Peltohyas (1 spesie)
- Genus Anarhynchus (1 spesie)
- Genus Phegornis (1 spesie)
- Genus Oreopholus (1 spesie)
- Genus Hoploxypterus (1 spesie)
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Charadriidae. |