Damon Hill
Britse renjaer
Damon Graham Devereux Hill (gebore op 17 September 1960 in Hampstead, Londen) is 'n Britse voormalige Formule Eenrenjaer en die 1996-wêreldbestuurderskampioen.
Damon Hill | |
---|---|
Hill by 'n VW Scirocco-dag in Mei 2012
| |
Geboortedatum | 17 September 1960 |
Geboorteplek | Hampstead, Londen, Engeland |
Volle naam | Damon Graham Devereux Hill |
Nasionaliteit | Brit |
Aktiewe jare | 1992–1999 |
Ou span(ne) | Brabham, Williams, Arrows, Jordan |
Inskrywings | 122 (115 wegspronge) |
Kampioenskappe | 1 (1996) |
Oorwinnings | 22 |
Podiums | 42 |
Loopbaanpunte | 360 |
Voorste wegspronge | 20 |
Vinnigste rondtes | 19 |
Eerste F1-wedren | 1992 Spaanse Grand Prix |
Eerste wen | 1993 Hongaarse Grand Prix |
Laaste wen | 1998 Belgiese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 1999 Japannese Grand Prix |
Hill het gedurende sy loopbaan aan 115 Grands Prix deelgeneem vir die renspanne van Brabham, Williams, Arrows en Jordan, en was 22 keer eerste oor die wenstreep.
Hy is die seun van Graham Hill, ook 'n F1-wêreldbestuurderskampioen.