Halfmaanvlindervis
Die Halfmaanvlindervis (Chaetodon lunula) is vlindervis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom tot by Port Alfred. Die vis word 25 cm groot. Die vis is geel met 'n swart streep oor die oë en 'n wit streep oor die voorkop. Die vis kom voor in koraal- en rotsriwwe. Die onvolwassenes het 'n swart kol op die rugvin en stertvinsteel. In Engels staan die vis bekend as die Halfmoon butterflyfish en kan in akwariums oorleef.
Halfmaanvlindervis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Subgenus: | Rabdophorus
|
Spesie: | C. (R.) lunula
|
Binomiale naam | |
Chaetodon (Rabdophorus) lunula (Lacepède, 1802)
|
Sien ook
wysigBronne
wysig- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0