Die artikel handel oor die dorp in Botswana, vir die dorp in die Vrystaat, sien Kalkfonteindam.

Kalkfontein is 'n dorp in die weste van Botswana in die Ghanzi-distrik. Die dorp is nou hernoem na Tshootsha, maar Kalkfontein word nog baie gebruik deur Suid-Afrikaners en die meeste mense. Dit is naby die grens met Namibië geleë. Volgens die 2001-sensus woon daar ongeveer 1 397 mense.[1]

Kalkfontein

Tshootsha
Kalkfontein is in Botswana
Kalkfontein
Kalkfontein
Koördinate: 22°7′0″S 20°33′0″O / 22.11667°S 20.55000°O / -22.11667; 20.55000
LandVlag van Botswana Botswana
DistrikGhanzi
Hoogte
1 207 m (3 960 ft)
Bevolking
 • Totaal1 397
TydsoneUTC+2 (SAST)
Ligging van Kalkfontein.

Verwysings

wysig
  1. "Distribution of population by sex by villages and their associated localities: 2001 population and housing census". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 November 2007. Besoek op 11 Desember 2007.