Kleinsingvalk
(Aangestuur vanaf Melierax gabar)
Die kleinsingvalk (Melierax gabar) – ook bekend as die witkruissperwer – is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat in Suider-Afrika voorkom. Die voël word 28 – 36 cm groot, en weeg 110 - 220 g met 'n vlerkspan van 60 cm. Die voël is 'n veelsydige roofvoël. In Engels staan die voël bekend as Gabar goshawk.
Kleinsingvalk | |
---|---|
'n Volwasse kleinsingvalk in Tanzanië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | G.R. Gray, 1840
|
Spesie: | M. gabar
|
Binomiale naam | |
Micronisus gabar (Daudin, 1800)
| |
Sinonieme | |
Melierax gabar |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
- ↑ BirdLife International (2009). "Melierax gabar". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.4. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 8 Augustus 2011.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)