N
14de letter van die Latynse alfabet
Latynse letter N | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Latynse alfabet | ||||||
A | B | C | D | E | F | G |
H | I | J | K | L | M | N |
O | P | Q | R | S | T | U |
V | W | X | Y | Z |
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter N. Vir ander betekenisse sien N (dubbelsinnig).
Die letter N, n is die 14de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word N uitgespreek met die woord "November".
N met skryftekens
wysig- Ń, ń
- Ñ, ñ
- Ņ, ņ
- Ň, ň
Sien ook
wysig- ʼn, verouderde karakter in Afrikaanse Unicode