Madeirastormswael
(Aangestuur vanaf Oceanodroma castro)
Die Madeirastormswael (Oceanodroma castro) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 20 cm groot en weeg 35 - 48 g met 'n vlerkspan van 44 - 47 sentimeter. Die voël broei op eilande in tropiese en matige Atlantiese- en Stille Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Band-rumped storm-petrel. Die voël is nog net 1 keer opgeteken op 'n eiland naby Lüderitz.
Madeirastormswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. castro
|
Binomiale naam | |
Oceanodroma castro (Harcourt, 1851)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Oceanodroma castro". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)