Suidoos-Europa
Suidoos-Europa is 'n geografiese gebied in die suidooste van Europa wat hoofsaaklik oor die Balkanskiereiland strek.
Die volgende lande is in Suidoos-Europa geleë:
- Albanië
- Bosnië en Herzegovina
- Bulgarye
- Siprus
- Griekeland
- Kosowo
- Republiek van Masedonië
- Moldowa
- Montenegro
- Roemenië
- Serwië
- Turkye
Die volgende lande word soms as deel van Suidoos-Europa beskou, maar word meestal eerder onder Oos-Europa of Asië ingedeel:
Gebiede van die Wêreld | |||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
| ||||||||||||||||||||||||
Sien ook Kontinente van die wêreld |