Yingkou
Yingkou (Chinees: 营口) is 'n stad in die Chinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 2 428 534 in 2010.
Yingkou 营口 | |
---|---|
Stad | |
Die Bayuquan-hawe in Yingkou. | |
Koördinate: 40°40′00″N 122°14′00″O / 40.66667°N 122.23333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Liaoning |
Regering | |
• Burgemeester | Gao Jun |
Oppervlak | |
• Stad | 4 970 km2 (1 920 vk. myl) |
• Stedelik | 664 km2 (256 vk. myl) |
• Metro | 1 775 km2 (685 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 2 428 534 |
• Stedelik | 897 515 |
• Stedelike digtheid | 1 400/km2 (3 500/vk. myl) |
• Metro | 1 340 993 |
• Metrodigtheid | 760/km2 (2 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 115000 |
Skakelkodes | 410 |
Webwerf | yingkou.gov.cn |
Die stad is in die noordooste van China aan die kus van die Golf van Bohai, noordoos van Beijing en Tianjin geleë. Yingkou is ná Dalian die tweede grootste hawestad van Noordoos-China en 'n belangrike nywerheidstad.