bywoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bywoord | bywoorde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bywoordjie | bywoordjies |
- Hulp:IPA: [ˈbɛɪ̯.vuə̯rt]
-
(lêer)
- بَیْڤُوَرْدْ , meervoud: بَیْڤُوَرْدِی
- bywoort, meervoud: bywoorde
- (taalkunde) Woord wat 'n werkwoord, hele sin, byvoeglike naamwoord, telwoord of ander bywoord nader bepaal, omstandigheidswoord.
Vertalings: bywoord | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bywoord.