Gaan na inhoud

Kristalwater: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Jcwf (besprekings | bydraes)
Jcwf (besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Copper(II)-sulfate-pentahydrate-unit-cell-1985-3D-bs-17.png|duimnael|Kristalwater in die struktuur van {{ch2|CuSO4*5H2O}}]]
'''Kristalwater''' is water wat chemies in 'n kristalstruktuur gebind is. Stowwe wat dit bevat word ''hidrate'' genoem. Verbindings wat dit kort word anhidrate genoem of met die woord watervry aangedui.<ref>{{cite web|url=https://www.bbc.co.uk/bitesize/guides/zrx32sg/revision/10|publisher=BBC|title=Water of crystallization}}</ref>
'''Kristalwater''' is water wat chemies in 'n kristalstruktuur gebind is. Stowwe wat dit bevat word ''hidrate'' genoem. Verbindings wat dit kort word anhidrate genoem of met die woord watervry aangedui.<ref>{{cite web|url=https://www.bbc.co.uk/bitesize/guides/zrx32sg/revision/10|publisher=BBC|title=Water of crystallization}}</ref>



Wysiging soos op 12:30, 12 Desember 2023

Kristalwater in die struktuur van CuSO4·5H2O

Kristalwater is water wat chemies in 'n kristalstruktuur gebind is. Stowwe wat dit bevat word hidrate genoem. Verbindings wat dit kort word anhidrate genoem of met die woord watervry aangedui.[1]

'n Goeie voorbeeld van 'n verbinding met kristalwater is die stof CuSO4·5H2O, die pentahidraat van koper(II)sulfaat wat vyf mol kristalwater per mol kopersulfaat bevat.

Koördinasie

Die watermolekules kan direk aan 'n metaalioon gekoördineer wees of nie. 'n Goeie voorbeeld is die heksahidraat van nikkelchloried NiCl2(H2O)6. Vier van die watermolekules vorm saam het die chloriedione 'n efens verwronge oktaëdriese koördinasie rond die nikkelioon met die chloriedione in die trans-posisie (noord- en suidpool). Die ander twee watermolekules is glad nie aan nikkel gebind nie maar vorm waterstofbindings met ander watermolekules. Hierdie struktuur kan weergegee word met trans-Ni(H2O)4Cl2·2H2O. Tradisioneel word gestel dat hierdie stof 6 kristalwatermolekules het, maar sommige chemici sê liewer dat dit aantal net twee is.[2]

Verwysings

  1. "Water of crystallization". BBC.
  2. "Water of crystallization". chemeurope.