2018-Rugbykampioenskapreeks
Kenteken van die Rugbykampioenskap | |
Datums | 18 Augustus - 6 Oktober |
---|---|
Kampioen | Nieu-Seeland (16 titels) |
Wedstryde gespeel | 12 |
Drieë gedruk | 88 (7.33 per wedstryd) |
Bywoning | 408 543 (34 045 per wedstryd) |
Meeste punte | Nicolás Sánchez (67) |
Meeste drieë | Beauden Barrett Aphiwe Dyantyi Rieko Ioane (5 elk) |
← 2017 2019 → | |
Die 2018-Rugbykampioenskapsreeks was die sewende jaarlikse rugbytoernooi tussen die nasionale spanne van Argentinië, Australië, Suid-Afrika en Nieu-Seeland. Die kompetisie word bedryf deur SANZAAR, ’n gesamentlike onderneming van die vier lande se nasionale rugbyunies. Die spanne is onderskeidelik die Pumas, Springbokke, Wallabies en die All Blacks.
Die toernooi het op 18 Augustus afgeskop met Australië teen Nieu-Seeland en Suid-Afrika as gasheer vir Argentinië, en agt weke later afgesluit (ses rondes en twee loslootjies) op 6 Oktober toe Nieu-Seeland Suid-Afrika besoek het en Australië in Argentinië gespeel het. Nieu-Seeland het die toernooi vir die 16de keer gewen. Buitendien het hulle die Bledisloebeker ingepalm en die Vryheidsbeker gewen, terwyl Australië met die Mandela Uitdaagplaat en die Poematrofee weggestap het.
Formaat
[wysig | wysig bron]Die formaat vir die 2018-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het drie keer tuis gespeel, en drie keer weg, met ’n totaal van ses wedstryde elk, en twaalf in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste drie drieë meer as die teenstander in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die kompetisie se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.[1]
Telkaart
[wysig | wysig bron]Nasie | Wedstryde | Punte[2] | Bonuspunte | Ligapunte | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Speel | Wen | Gelyk | Verloor | Vir | Teen | Verskil | ||||
1 | Nieu-Seeland | 6 | 5 | 0 | 1 | 225 | 132 | +93 | 5 | 25 |
2 | Suid-Afrika | 6 | 3 | 0 | 3 | 160 | 154 | +6 | 3 | 15 |
3 | Australië | 6 | 2 | 0 | 4 | 124 | 176 | –52 | 1 | 9 |
4 | Argentinië | 6 | 2 | 0 | 4 | 151 | 198 | –47 | 0 | 8 |
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 18 Augustus | Week 4 | 15 September |
Week 2 | 25 Augustus | Week 5 | 29 September |
Week 3 | 8 September | Week 6 | 6 Oktober |
Week 1
[wysig | wysig bron]18 Augustus 2018 | Australië | 13–38 | Nieu-Seeland | ANZ-stadion, Sydney, Australië | |
19:45 (AEST) | Drie: Jack Maddocks Doelskop: Bernard Foley Strafdoele: Reece Hodge, Bernard Foley |
Verslag | Drieë: Aaron Smith, Jack Goodhue, Beauden Barrett, Brodie Retallick, Waisake Naholo (2) Doelskoppe: Beauden Barrett (4) |
Bywoning: 66 318 Skeidsregter: Jaco Peyper (RSA) Speler van die wedstryd: Brodie Retallick (NZL) | |
|
18 Augustus 2018 | Suid-Afrika | 34–21 | Argentinië | Kings Park, Durban, Suid-Afrika | |
17:05 (SAST) | Drieë: Lukhanyo Am, Aphiwe Dyantyi (2), Makazole Mapimpi (2), Faf de Klerk Doelskoppe: Handré Pollard (2) |
Verslag | Drieë: Nicolás Sánchez, Pablo Matera, Matías Moroni Doelskoppe: Nicolás Sánchez (3) |
Bywoning: 26 836 Skeidsregter: Ben O’Keeffe (NZL) Speler van die wedstryd: Aphiwe Dyantyi (RSA) | |
|
Week 2
[wysig | wysig bron]25 Augustus 2018 | Nieu-Seeland | 40–12 | Australië | Edenpark, Auckland, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Beauden Barrett (4), Joe Moody, Liam Squire Doelskoppe: Beauden Barrett (5) |
Verslag | Drieë: Will Genia, Reece Hodge Doelskop: Bernard Foley |
Bywoning: 46 153 Skeidsregter: Wayne Barnes (ENG) Speler van die wedstryd: Beauden Barrett (NZL) | |
|
25 Augustus 2018 | Argentinië | 32–19 | Suid-Afrika | Estadio Malvinas Argentinas, Mendoza, Argentinië | |
16:10 (AST) | Drieë: Bautista Delguy (2), Nicolás Sánchez, Ramiro Moyano Doelskoppe: Nicolás Sánchez (3) Strafdoel: Nicolás Sánchez |
Verslag | Drieë: Siya Kolisi, Lionel Mapoe (2) Doelskoppe: Handré Pollard (2) Kaart: Eben Etzebeth 24' tot 34' |
Bywoning: 27 460 Skeidsregter: Angus Gardner (AUS) Speler van die wedstryd: Guido Petti (ARG) | |
|
Week 3
[wysig | wysig bron]8 September 2018 | Nieu-Seeland | 46–24 | Argentinië | Trafalgarpark, Nelson, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Nehe Milner-Skudder, TJ Perenara (2), Kieran Read, Shannon Frizell, Jack Goodhue Doelskoppe: Richie Mo’unga (5) Strafdoele: Richie Mo’unga (2) |
Verslag | Drieë: Ramiro Moyano, Nicolás Sánchez, Emiliano Boffelli Doelskoppe: Nicolás Sánchez (3) Strafdoel: Nicolás Sánchez |
Bywoning: 21 404 Skeidsregter: Pascal Gaüzère (FRA) Speler van die wedstryd: TJ Perenara (NZL) | |
|
8 September 2018 | Australië | 23–18 | Suid-Afrika | Langpark, Brisbane, Australië | |
20:05 (AEST) | Drieë: Michael Hooper, Matt Toomua Doelskoppe: Matt Toomua (2) Strafdoele: Reece Hodge, Matt Toomua (2) |
Verslag | Drieë: Bongi Mbonambi, Makazole Mapimpi Doelskop: Elton Jantjies Strafdoele: Elton Jantjies (2) |
Bywoning: 27 849 Skeidsregter: Glen Jackson (NZL) Speler van die wedstryd: Matt To’omua (AUS) | |
|
Week 4
[wysig | wysig bron]15 September 2018 | Nieu-Seeland | 34–36 | Suid-Afrika | Westpacstadion, Wellington, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Jordie Barrett, Aaron Smith, Rieko Ioane (2), Codie Taylor, Ardie Savea Doelskoppe: Beauden Barrett (2) |
Verslag | Drieë: Aphiwe Dyantyi (2), Willie le Roux, Malcolm Marx, Cheslin Kolbe Doelskoppe: Handré Pollard (4) Strafdoel: Handré Pollard Kaart: Willie le Roux 66' tot 76' |
Bywoning: 34 182 Skeidsregter: Nigel Owens (WAL) Speler van die wedstryd: Handré Pollard (RSA) | |
|
15 September 2018 | Australië | 19–23 | Argentinië | Robinastadion, Goudkus, Australië | |
20:05 (AEST) | Drieë: Will Genia, Israel Folau, Dane Haylett-Petty Doelskoppe: Matt Toomua (2) |
Verslag | Drieë: Nicolás Sánchez, Bautista Delguy Doelskoppe: Nicolás Sánchez (2) Strafdoele: Emiliano Boffelli (2), Nicolás Sánchez |
Bywoning: 16 019 Skeidsregter: John Lacey (IRL) Speler van die wedstryd: Nicolás Sánchez (ARG) | |
|
Week 5
[wysig | wysig bron]29 September 2018 | Suid-Afrika | 23–12 | Australië | Nelson Mandelabaaistadion, Port Elizabeth, Suid-Afrika | |
17:05 (SAST) | Drieë: Aphiwe Dyantyi, Faf de Klerk Doelskoppe: Handré Pollard (2) Strafdoele: Handré Pollard (3) Kaart: Aphiwe Dyantyi 64' tot 74' |
Verslag | Drieë: Reece Hodge, Will Genia Doelskop: Matt Toomua |
Bywoning: 41 332 Skeidsregter: Jérôme Garcès (FRA) Speler van die wedstryd: Pieter-Steph du Toit (RSA) | |
|
29 September 2018 | Argentinië | 17–35 | Nieu-Seeland | Estadio Malvinas Argentinas, Mendoza, Argentinië | |
19:40 (AST) | Drieë: Tomás Cubelli, Emiliano Boffelli Doelskoppe: Nicolás Sánchez (2) Strafdoel: Nicolás Sánchez |
Verslag | Drieë: Rieko Ioane (2), Waisake Naholo, Patrick Tuipulotu, Anton Lienert-Brown Doelskoppe: Beauden Barrett (4), Richie Mo’unga Kaart: Sonny Bill Williams 36' tot 46' |
Bywoning: 30 362 Skeidsregter: Mathieu Raynal (FRA) Speler van die wedstryd: Ardie Savea (NZL) | |
|
Week 6
[wysig | wysig bron]6 Oktober 2018 | Suid-Afrika | 30–32 | Nieu-Seeland | Loftus Versfeld, Pretoria, Suid-Afrika | |
17:05 (SAST) | Drieë: Jesse Kriel, Damian de Allende, Cheslin Kolbe Doelskoppe: Handré Pollard (3) Strafdoele: Handré Pollard (3) |
Verslag | Drieë: Aaron Smith, Rieko Ioane, Scott Barrett, Savea Doelskoppe: Richie Mo’unga (3) Strafdoele: Beauden Barrett (2) |
Bywoning: 50 116 Skeidsregter: Angus Gardner (AUS) Speler van die wedstryd: Malcolm Marx (RSA) | |
|
6 Oktober 2018 | Argentinië | 34–45 | Australië | Estadio Malvinas Argentinas, Mendoza, Argentinië | |
19:40 (AST) | Drieë: Pablo Matera, Emiliano Boffelli, Matías Orlando, Santiago González Iglesias Doelskoppe: Nicolás Sánchez (3), Santiago González Iglesias Strafdoele: Santiago González Iglesias (2) |
Rapport | Drieë: Michael Hooper, Izack Rodda, Israel Folau, Dane Haylett-Petty (2), David Pocock Doelskoppe: Bernard Foley (6) Strafdoel: Bernard Foley Kaart: Tolu Latu 77' tot 80' |
Bywoning: 20 512 Skeidsregter: Jaco Peyper (RSA) Speler van die wedstryd: Dane Haylett-Petty (AUS) | |
|
Rugbykampioenskapreekskampioen 2018 |
---|
Nieu-Seeland |
Statistiek
[wysig | wysig bron]Meeste punte en drieë
[wysig | wysig bron]Meeste punte aangeteken:
|
Meeste drieë gedruk:
|
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "SANZAR – About The Rugby Championship". SANZAAR. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op 14 September 2017.
- ↑ (en) "SANZAR – The Rugby Championship Adopts Bonus Point System and Heads to London". SANZAAR. Besoek op 18 September 2018.
Tellings laas opgedateer op 7 Oktober 2018 - ↑ (en) "All Blacks century-makers: What it takes to crack 100". NZ Herald. 17 Augustus 2018. Besoek op 23 Augustus 2018.
- ↑ (en) "Bledisloe Cup: New Zealand beat Australia 40–12 to lift trophy for 16th consecutive year". BBC. 25 Augustus 2018. Besoek op 18 Augustus 2023.