Alpena, Michigan
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Michigan |
County | Alpena |
Koördinate | 45°4′N 83°26′W / 45.067°N 83.433°W |
Stigting | 1840 |
Inkorporasie | 1871 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 23,91 vk km |
Hoogte bo seevlak | 180 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 10 340 |
- Bevolkingsdigtheid | 473,9/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Matt Waligora |
Amptelike Webwerf | alpena.mi.us |
Alpena is 'n hawestad in die deelstaat Michigan en geleë aan die westelike oewer van die Huronmeer. Die stad is ongeveer 169km noord vanaf Bay City en is bekend vir visvang en jag. Daar word sement en hout geproduseer en kalksteen en papier vervaardig in die omgewing. Die bevolking was 10 340 in 2012.
Bron
[wysig | wysig bron]- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 1, Bladsy 587.