Amerikaanse goue strandkiewiet
Voorkoms
Amerikaanse goue strandkiewiet | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. dominica
|
Binomiale naam | |
Pluvialis dominica (Statius Muller, 1776)
| |
Sinonieme | |
Pluvialis dominica dominica |
Die Amerikaanse goue strandkiewiet (Pluvialis dominica) is 'n voël en somerswerwer aan Suid-Afrika se kuswatermassas en kortgrasveld. Die voël is 24 – 26 cm groot en weeg 120 - 180 gram met 'n vlerkspan van 68 cm. In Engels staan die voël bekend as American golden plover.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Amerikaanse goue strandkiewiet besig om op te styg.
-
Nes met 4 eiers.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Pluvialis dominica. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (geroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Pluvialis dominica". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)