Gaan na inhoud

Bangkok Airways

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Bangkok Airways
บางกอกแอร์เวยส์
IATA ICAO Roepteken
PG BKP BANGKOK AIR
Gestig1968 (as Sahakol Air)
Hoofspille(1968–2006) Don Muang Lughawe (2006-huidig) Suvarnabhumi Internasionale Lughawe
FokusstedeSamui Lughawe
LojaliteitsprogramFlyer Bonus
Vlootgrootte27
Bestemmings23
Hoofkantoor99 moo 14 Vibhavadi Rangsitweg, Jom Phol Subdistrict, Chatuchak Distrik, Bangkok, Thailand
SleutelpersoneKapt. Puttipong
Prasarttong-Osoth (President)
Webwerfwww.bangkokair.com

Bangkok Airways (Thai: บางกอก แอร์ เว ย์) (IATA-kode: PG, ICAO: BKP) is 'n streekslugredery gebaseer in Vibhavadi Rangsitweg, Chatuchak Distrik, Bangkok, Thailand.[1] Dit bedryf geskeduleerde dienste na bestemmings in Thailand, Kambodja, China, Hongkong, Laos, Maldives, Birma, Indië en Singapoer. Die belangrikste basis is Suvarnabhumi Internasionale Lughawe, Bangkok. [2] Bangkok Airways is tans 'n amptelike borg van Bangkok Glass FC, Chiang Mai FC, Trat FC,[2] Lampang FC, Sukhothai FC en Bangkok Christian College FC.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Contact Us Geargiveer 12 Mei 2010 op Wayback Machine." Bangkok Airways. Besoek op 12 Mei 2010.
  2. "Bangkok Aiways is 'n borg van Trat FC Geargiveer 24 Februarie 2014 op Wayback Machine" Siamsport op 24 Februarie 2014


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.