Kleinringnekstrandkiewiet
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Charadrius dubius)
Kleinringnekstrandkiewiet | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. dubius
|
Binomiale naam | |
Charadrius dubius Scopoli, 1786
|
Die Kleinringnekstrandkiewiet (Charadrius dubius) is 'n voël en swerwerbesoeker aan Suider-Afrika, met slegs een wat opgeteken is in Zimbabwe. Hulle woon gewoonlik noord van die ewenaar. Die voël word 15 – 17 cm groot en weeg 30 - 48 gram met 'n vlerkspan van 44 cm. In Engels staan die voël bekend as Little ringed plover.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Kleinringnekstrandkiewiet besig om op te styg.
-
Kleinringnekstrandkiewiet op soek na kos.
-
Eier
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Charadrius dubius. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Charadrius dubius". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)