Ixia orientalis
Voorkoms
Ixia orientalis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. orientalis
|
Binomiale naam | |
Ixia orientalis | |
Sinonieme | |
|
Ixia orientalis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap en kom van Caledon tot by Bathurst en die Amatholeberge voor. Hierdie spesie is die mees algemeenste en wydverspreide spesie in die genus.