Jan Jambon
Jan Jambon | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2 Oktober 2019 | |
Monarg | Filip |
---|---|
Voorafgegaan deur | Liesbeth Homans |
Adjunk-premier van België
| |
Ampstermyn 11 Oktober 2014 – 9 Desember 2018 | |
Eerste minister | Charles Michel |
Minister van Veiligheid en Binnelandse Sake van België
| |
Ampstermyn 11 Oktober 2014 – 9 Desember 2018 | |
Eerste minister | Charles Michel |
Voorafgegaan deur | Melchior Wathelet jr. |
Fraksievoorsitter
| |
Ampstermyn 2008 – 2014 | |
Volksverteenwoordiger
| |
Ampstermyn 2007 – 2014 | |
Ampstermyn 2018 – 2019 | |
Burgemeester van Brasschaat
| |
Ampstermyn 1 Januarie 2013 – nou | |
Voorafgegaan deur | Dirk de Kort |
Skepe van Brasschaat
| |
Ampstermyn 2007 – 2012 | |
Lid van die Brasschaat-munisipaliteit
| |
Ampstermyn 2007 – nou | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Johan Jambon 26 April 1960 Genk, België |
Politieke party | N-VA |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Vrye Universiteit Brussel, Universiteit Antwerpen |
Johan (Jan) Jambon (gebore op 26 April 1960 in Genk) is 'n Belgiese politikus en lid van die N-VA. (die Nieu-Vlaamse Alliansie is 'n Vlaams-nasionalistiese party).
Sedert 2 Oktober 2019 is hy eerste minister van die Vlaamse Jambon-kabinet [1] en tewens minister van Buitelandse Sake, Kultuur, Inligtingstegnologie en Fasiliteit-bestuur van Vlaandere. Sedert 2013 is hy ook burgemeester van die Antwerpse munisipaliteit Brasschaat. Jambon was vanaf 2014 tot 2018 'n adjunk-premier en minister van Veiligheid en Binnelandse Sake in die federale Michel I-kabinet gewees.
Voor sy politieke loopbaan het hy onder ander by IBM en as direkteur van die Bank Card Company gewerk. Hy het rekenaarwetenskap aan die Vrye Universiteit Brussel gestudeer en 'n MBA (Master of Business Administration - Afrikaans: Meestersgraad in Besigheidsadministrasie) aan die Universiteit Antwerpen gevolg.
Jan Jambon is getroud en het vier kinders.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jan Jambon.
- Jan Jambon op die Vlaamse Regering se webwerf Geargiveer 8 Oktober 2019 op Wayback Machine
- Jan Jambon se webwerf