Swartsperwer
Voorkoms
Swartsperwer | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. melanoleucus
|
Binomiale naam | |
Accipiter melanoleucus Smith, 1830
| |
globale verspreiding |
Die Swartsperwer (Accipiter melanoleucus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat voorkom in woude en plantasies in Suider-Afrika. Die voël is 46 – 58 cm groot, weeg 510 - 1000 g met 'n vlerkspan van 90 – 95 cm. In Engels staan die voël bekend as Black sparrowhawk.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Die ligte vorm. Vgl. met donker vorm bo, regs
-
Die onvolwassene het 'n rooibuin en gestreepte veredos
-
'n Swartsperwer smul aan 'n groot-rooioogtortelduif
-
Legsel van 2, waarvan net 1 kuiken oorleef
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Accipiter melanoleucus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)