Gaan na inhoud

erg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Jcwf (Besprekings | bydraes) op 03:29, 23 Julie 2019 (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-b.nw-|erg|erge|ergs|erger|ergers|ergste}} {{-b.nw-}} {{betekenisse}} #{{H|kwaai}}, hewig, sorgwekkend, baie nadelig. {{...')
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   erg     erge     ergs    
Vergrotend   erger     ergers  
Oortreffend   ergste  
  1. Kwaai, hewig, sorgwekkend, baie nadelig.
  1. Sandstorms kom gereeld voor in Khartoem en kan so erg wees dat dit stikdonker word in die middel van die dag.