Papers by André Duvenhage
Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Nov 30, 2023
Patterns of instability in the South African political environment-a tendency extrapolation This ... more Patterns of instability in the South African political environment-a tendency extrapolation This research entails an investigation of the political environment aimed at key variables in the South African society, politics and economy, and the short-term impact thereof on political stability/instability in South Africa. The central point of departure of this study is that politics in South Africa has reached a tipping point and that many changes are currently taking place, with far-reaching implications for the political, economic and social order, structure and general stability. In terms of a brief conceptualisation of state, weakening of the state, political system and system stability, an analytical framework is used to identify key factors in the political, economic, societal and international environments, as well as to indicate the impact and possible impact thereof on stability/instability. With this theoretical, analytical framework as general point of departure, and the extensive use of factual details (as well as data, fi gures and empirical material) to verify assumptions and points of departure, the core conclusion of this research (the trend extrapolation) is that a period of serious political instability stares
Word and Action = Woord en Daad, 2007
Die Suid-Afrikaanse politiek was nog altyd vreemd, eienaardig, onvoorspelbaar, maar ook baie opwi... more Die Suid-Afrikaanse politiek was nog altyd vreemd, eienaardig, onvoorspelbaar, maar ook baie opwindend. Dit is asof hierdie kenmerke deesdae nog sterker na die oppervlak kom met selfs nog groter onsekerhede as in die verlede. Die politieke analis moet poog om sin te maak uit gebeure en tendense wat verband hou met sake soos die endemiese aard van politieke skandale (die Wapenskandaal, Oilgate en Travelgate), leierskapskonflikte wat op bykans alle politieke vlakke woed, en kiesers wat pas vir 'n party gestem het (om as regering op te tree) maar dan verantwoordelik is vir gewelddadige optrede teen dieselfde regering. Die endemiese aard van plaaslike regeringsopstande wat landswyd teen die ANC-regering voorkom, beklemtoon laasgenoemde tendens.
Journal of Contemporary History, Jun 1, 2011
The article investigated vigilantism as phenomenon in South Africa. A metatheoretical framework w... more The article investigated vigilantism as phenomenon in South Africa. A metatheoretical framework was developed through which the constructed contextual and specific criteria were tested against one case study on people's courts. The probability of the occurrence of vigilantism is more likely if the following context criteria are present Society experiences a state in disequilibrium, the state is dysfunctional, power vacuums exist and high levels of violence occur. People's courts have been a continuous phenomenon in post-1994 South Africa. People's courts qualify as vigilante groups and the context in which they occur is in line with the identified context criteria. This research has shown that vigilantism is a reality in post-1994 South Africa and a real threat to the authority of the state and requires the state's attention and immediate action.
Tydskrif vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, Dec 31, 2020
Australasian Medical Journal, 2017
Die Suid-Afrikaanse politiek was nog altyd vreemd, eienaardig, onvoorspelbaar, maar ook baie opwi... more Die Suid-Afrikaanse politiek was nog altyd vreemd, eienaardig, onvoorspelbaar, maar ook baie opwindend. Dit is asof hierdie kenmerke deesdae nog sterker na die oppervlak kom met selfs nog groter onsekerhede as in die verlede. Die politieke analis moet poog om sin te maak uit gebeure en tendense wat verband hou met sake soos die endemiese aard van politieke skandale (die Wapenskandaal, Oilgate en Travelgate), leierskapskonflikte wat op bykans alle politieke vlakke woed, en kiesers wat pas vir 'n party gestem het (om as regering op te tree) maar dan verantwoordelik is vir gewelddadige optrede teen dieselfde regering. Die endemiese aard van plaaslike regeringsopstande wat landswyd teen die ANC-regering voorkom, beklemtoon laasgenoemde tendens.
LitNet Akademies
Die belangrike vraag in hierdie ondersoek is of die regstaat (ook genoem konstitusionele demokras... more Die belangrike vraag in hierdie ondersoek is of die regstaat (ook genoem konstitusionele demokrasie) in Suid-Afrika 28 jaar na die totstandkoming van die nuwe bedeling besig is om te misluk. Die hipotetiese vertrekpunt van hierdie navorsing is dat die regstaat suksesvol kan wees slegs indien die samehangende groter staat- en owerheidstrukture effektief en funksioneel is, die omgewing veilig en stabiel gemaak kan word vir die burgery, en die ekonomiese en sosiale toestande binne die samelewing hierdie owerheidsvorm, oftewel die regstaat, ondersteun. Die ondersoek bevind dat omstandighede binne die Suid-Afrikaanse politiek, ekonomie en samelewing nie bevorderlik is vir die bestendiging van demokratiese waardes nie, en dat ’n moeilike scenario in hierdie verband voor die deur staan. Trouens, getuienis wat gebied word dui daarop dat die regstaat en konstitusionalisme voor ernstige uitdagings te staan gekom het, wat risiko’s vir die voortbestaan daarvan inhou.
Member states of the African Union took a deliberate stance to eradicate war from the African con... more Member states of the African Union took a deliberate stance to eradicate war from the African continent. In order to operationalise this declaratory posture, the African Union institutionalised much of its commitment in the Peace and Security Council with the African Standby Force providing an envisaged military capability to support the declared stance of non-indifference to armed threats to member states. The progress within the African Union to deal with armed conflicts across the African continent draws attention to the concepts of security and strategic culture and the question: Can the African Union forge a common strategic culture amongst member states? This article explores this question and offers some insight into the difficulties of establishing a common strategic culture for the use of a strategic capability like the African Standby Force. The concluding arguments suggest that some majority conception is possible, but that an enduring common strategic culture for the Afr...
Journal of Contemporary History, 2003
Wereldwyd is politieke verandering en soms politieke transformasie (ingrypende sentraal-beplande ... more Wereldwyd is politieke verandering en soms politieke transformasie (ingrypende sentraal-beplande politieke verandering van 'n progressiewe aard) aan die orde van die dag. Die aard en uitkoms van hierdie politieke verandering verskil van staat tot staat en van samelewing tot samelewing, wat daarop neerkom dat biljoene mense daagliks gekonfronteer word met die uiteenlopende en dikwels konflikterende eise van 'n veranderende politieke omgewing.
Sedert die ontstaan van die golf van revolusionere regimeverandering in Noord-Afrika en die Midde... more Sedert die ontstaan van die golf van revolusionere regimeverandering in Noord-Afrika en die Midde-Ooste in 2010, alombekend as die "Arabiese Lente", was daar spekulasie dat sodanige politieke onstabiliteit ook in ander state van die ontwikkelende wereld kan posvat. Gegewe die hoe vlakke van sosio-ekonomiese ongelykheid, werkloosheid en armoede in Suid-Afrika, heers daar kommer dat die heersende plaaslike politieke klimaat ook 'n teelaarde vir revolusionere regimeverandering verteenwoordig. Die doel van hierdie artikel is om, deur middel van 'n literatuurstudie bestaande uit beide empiriese en teoretiese verwysings, die Suid-Afrikaanse politieke konteks te evalueer met inbegrip van die moontlikheid van snelle, revolusionere regimeverandering soos aangetref tydens die Arabiese Lente in Noord-Afrika en die Midde Ooste. Gevolglik word revolusionere politieke verandering as teoretiese vertrekpunt eerstens bespreek, tesame met enkele ander begrippe wat van sleutelbelang ...
Reeds sover terug as 2005 was dit duidelik dat die ANC se Nasionale Konferensie (NK) te Polokwane... more Reeds sover terug as 2005 was dit duidelik dat die ANC se Nasionale Konferensie (NK) te Polokwane deurslaggewend en rigtinggewend gaan inwerk op die Suid-Afrikaanse politieke omgewing en staatkundige bestel. Jacob Zuma se afdanking as adjunk-president van Suid-Afrika asook die verdere verloop van die Zumasaga het slegs bygedra om die behoefte aan institusionele vernuwing binne die ANC te bevestig, bestaande konfliklyne duideliker te ontbloot en na die oppervlak te dwing, en 'n proses van self-ondersoek binne die organisasie te verhaas.
Die Suid-Afrikaanse politieke omgewing betree tans 'n fase wat as uiters dinamies en polities... more Die Suid-Afrikaanse politieke omgewing betree tans 'n fase wat as uiters dinamies en polities onstabiel beskryf kan word. Sedert die bewindsoorname van Jacob Zuma in 2009 is 'n tendens wat voorgehou kan word as die sekurokratisering van die Suid-Afrikaanse staat duidelik waarneembaar. Dit is veral binne die raamwerk van die sogenaamde sekerheidsgroepering dat politieke en staatkundige magsbasisse toenemend sekurokraties deur die regering van president Zuma hanteer word. Deur gebruik te maak van 'n ontledingsraamwerk waarin tendensbepalings moontlik is, word daar veral op die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die intelligensiedienste as voorbeelde van sekurokratisering gekonsentreer. 'n Tendens bekend as neopatrimoniale pretorianisme word geidentifiseer met negatiewe implikasies en risiko's vir die konsolidering van demokratiese waardes binne die groter Suid-Afrikaanse staatkundige bestel. The securitisation of South African politics - a trend analysis The South Afr...
Die 2009-verkiesing was ongetwyfeld die interessantste sedert die historiese 1994-verkiesing in S... more Die 2009-verkiesing was ongetwyfeld die interessantste sedert die historiese 1994-verkiesing in Suid-Afrika. Soos aangedui in 'n vorige bydrae, moet hierdie toedrag van sake beoordeel word teen die spesifieke agtergrond van Suid-Afrika se "tweede politieke transisie" waarin die 2009-verkiesing die "regerings-transisie" (van Mbeki na Zuma) gefinaliseer het. Op hierdie stadium is dit die groter "regime-transisie" wat nou eers momentum opbou met die aanwysing van kabinette en die aanstelling van senior bestuurders. Luthuli-huis - en nie die Unie-gebou nie - het reeds teen die einde van 2008 aangedui dat daar in afwagting van die algemene verkiesing en met die vervanging van die Mbeki-elite as prioriteit geen nuwe aanstellings gemaak sal word nie. Waarskynlik sal ons in die toekoms na die periode of oorgang as die era van die "tweede transformasie" verwys, met beklemtoning van die feit dat die hefaan van verandering nog voor die deur le. Die 2...
Sedert 1994 is transformasie as die amptelike politieke ideologie geproklameer en het die een tra... more Sedert 1994 is transformasie as die amptelike politieke ideologie geproklameer en het die een transformasiegolf na die ander die verskillende sektore van die staat, owerheid en regering getref. Politieke mag is in enkele jare transformatief gekonsolideer binne die groter politieke stelsel onder leiding van die ANC-regering en die fokus het begin verskuif na die nie-staatsektore waaronder semi-staatsinstellings, korporatiewe eenhede, asook ekonomiese en ander samelewingsinstellings. Hierdie transformasiedinamika speel homself uit binne 'n raamwerk wat as post-koloniaal getipeer kan word en waarin koloniale identiteite soms gevandaliseer en verwyder moet word ('n bykans rewolusionere proses) om aan 'n getransformeerde identiteit (universiteit) beslag te gee. Die Universiteit van Kaapstad, asook Rhodes Universiteit was die laaste tyd spesifiek in die spervuur.
Uploads
Papers by André Duvenhage