Papers by Foi et vie réformées
Acta Theologica, 2004
The return of Gnosticism Gnosticism, the last religion to have arisen during Western Antiquity, h... more The return of Gnosticism Gnosticism, the last religion to have arisen during Western Antiquity, has its roots both in Greek thought and in late Judaism. The links between antique Gnosticism and modern offsprings such as the New Age movement have often been singled out the last fourty years. However, their common ontological features have not yet been adequately put into evidence. This article explores some of these features, in particular the way in which both forms of Gnosticism relate to Christianity: borrowing some of its teachings they forge a belief system in which an ontological continuity between God and mankind is asserted, while the relation between the one and the many becomes blurred.
Die Kerkblad, Nov 1, 2006
Wat is die enigste grondslag vir die sending, volgens Matteus 28:18-20? Uitsluitlik die uitspraak... more Wat is die enigste grondslag vir die sending, volgens Matteus 28:18-20? Uitsluitlik die uitspraak van die Here Jesus Christus wat aan sy dissipels verklaar: "Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde". In hierdie uitspraak le die fondament, aard en doelwit van die kerk se sending.
Koers - Bulletin for Christian Scholarship, 2009
Calvin between facilis brevitas, confessio, and institutio: instruction of faith in Geneva This a... more Calvin between facilis brevitas, confessio, and institutio: instruction of faith in Geneva This article focuses on catechetical instruction in Geneva under Calvin, taking the 1537 "Instruction" and the 1545 "Catechism" as objects of study. The relationship among three key notions-Calvin's own ideal of striving for brevity and simplicity on the one hand, the notions of "confessio" and "institutio" on the other hand-serves as catalyst to approach the nature of this catechetical instruction. After a historical overview of the circumstances amidst which the above-mentioned writings were produced, a comparative study of their internal organisation leads to the assessment of Calvin's method of theological exposition when dealing with the law and the Apostle's Creed. 1 This article was presented on 14 May 2009 as a lecture during the National Synod of the Reformed Church in the United States (RCUS), held in Hamburg, Minnesota. The author wishes to thank Ms Deborah Stein sincerely for proofreading the text of this article.
Die Kerkblad, Jul 1, 2004
Die Kerkblad, 2008
Madagaskar is die vierde grootste eiland in die wereld, met 'n oppervlakte groter as die van ... more Madagaskar is die vierde grootste eiland in die wereld, met 'n oppervlakte groter as die van Frankryk en Belgie saam. Dit is 'n wereld op sy eie in terme van landskappe, diere en plantegroei : Daar vind ons spesies - byvoorbeeld die bekende lemurs - wat nerens in Afrika of in die ander kontinente voorkom nie. Madagaskar se bevolking groei steeds en volgens skattings sal dit 28 miljoen bereik teen 2025. In lyn met baie ander Afrikalande is die meerderheid mense se lewensverwagting ongeveer 58 jaar (45% van die bevolking is jonger as 15 jaar en slegs 3,2% is ouer as 64 jaar). Ongeveer 75% van die bevolking leef op die drumpel van armoede, met rys as die eiland se basiese stapelvoedsel. Invoere oorskry uitvoere wat hoofsaaklik uit rys, koffie en kakao bestaan.
Acta Theologica, Mar 2, 2010
The autobiographical details in Calvin's Preface to his Commentary on the Psalms illustrate the m... more The autobiographical details in Calvin's Preface to his Commentary on the Psalms illustrate the modus operandi of the Holy Spirit working out an identification between the authors of the Psalms and the reader. In the Preface, the Psalms are divinely inspired, life-giving words that enhance the experience of the readers similar to the experience lived and expressed by the authors. The testimonium internum Spiritu Sancti is the core of the Preface inasmuch as expressed by means of a necessary process of anatomy and dissection of all the affections of the soul. Since the book of Psalms adequately deals with all that concerns the knowledge of eternal salvation, the modus operandi of the Holy Spirit through the Psalms is the gospel itself.
Die Kerkblad, Aug 1, 2004
In die tweede artikel van hierdie reeks oor die geskiedenis van die Armeniers is die tydperk tuss... more In die tweede artikel van hierdie reeks oor die geskiedenis van die Armeniers is die tydperk tussen ongeveer 500 tot 1000 nC in die bree gedek. Die pragperiode van omtrent 200 jaar wat die dinastie van die Bagratides meegebring het, het egter 'n einde gekry toe aan die einde van die 11de eeu die Turke byna die hele land verower het. In hierdie laaste artikel word die geskiedenis van Armenie vanaf die 11de eeu tot vandag toe vertel.
Die Kerkblad, Aug 1, 2009
Die verskyning van die Geneefse Psalmboek met al 150 berymde Psalms in Frans in 1562 - dus twee j... more Die verskyning van die Geneefse Psalmboek met al 150 berymde Psalms in Frans in 1562 - dus twee jaar voor Calvyn se dood - word as een van die grootste suksesse in die geskiedenis van die uitgeebedryf beskou : slegs 100 jaar nadat die drukkuns in Duitsland uitgevind is, is oor die 50 000 kopiee hiervan binne 'n jaar verkoop, terwyl die eerste roofuitgawe daardie selfde jaar begin verskyn het (sonder naam van uitgewer of boekwinkel). Tog het die hoofuitgewer, Antoine Vincent, vir 'n tydperk van tien jaar alleenregte vir homself verseker beide in Geneve en in Frankryk. Sy dood in 1568 sou die Psalmboek in die publieke domein laat val.
Die Kerkblad, Jul 1, 2013
As I write these lines (end of January 2013), the news have just reached me that the legendary to... more As I write these lines (end of January 2013), the news have just reached me that the legendary town of Timbuktu, in northern Mali, has been freed by French troops after ten months of violent occupation by Jihadist groups (in particular AQIM, Al Qaeda in Islamic Maghreb). No doubt the news of the liberation of Timbuktu would have particularly gladdened the heart of my friend and brother in Christ, pastor Abdoulaye C. Less than a week ago Abdoulaye was telling me over the phone (from Bamako, Mali's capital) that amidst bombings of Al Qaeda camps outside of Timbuktu by the French Rafale planes, Jihadists had sought refuge in the building where his Christian FM radio, Radio Tahanint, had been operating for the past seven years. How ironic that they would seek refuge in the very building which they vandalized shortly after taking over Timbuktu early last year.
Die Kerkblad, 2004
Op 29 November 1998 is die bediening "Glo en Leef Gereformeerd" (GLG) van stapel gestuu... more Op 29 November 1998 is die bediening "Glo en Leef Gereformeerd" (GLG) van stapel gestuur. Vyf jaar van harde werk het dit moontlik gemaak dat baie Franssprekende manne en vroue, in Afrika sowel as in Frankryk, Belgie en Haiti, die Goeie Nuus van die Koninkryk van God in Jesus Christus kon hoor. Meer as 200 programme, wat 'n verskeidenheid van temas dek, is voorberei en uitgesaai deur 'n handvol radiostasies.
Vandenhoeck & Ruprecht eBooks, Feb 15, 2012
Die Kerkblad, Jul 1, 2003
Ons moet onthou dat tyd - soos ons dit ervaar en meet - 'n element van die geskape werklikhei... more Ons moet onthou dat tyd - soos ons dit ervaar en meet - 'n element van die geskape werklikheid is wat, soos die res van die skepping, verganklik is, en wat ook radikaal onderskei moet word van ewigheid. Daar moet bygevoeg word dat, terwyl ons as skepsels aan tyd (en spasie) gebonde is, glo ons dat God geensins daaraan gebonde is nie (vgl. Ps. 90). Vir Hom is ons gister, ons hede, ons more en ons oormore tot die einde van die tyd volkome bekend (Ps. 139:16). Hy is ook die heerser oor die tyd van sy skepping, soos oor alle ander aspekte hiervan.
Die Kerkblad, Feb 1, 2005
In dr. Nico Vorster se artikel oor Fundamentalisme (Januarie 2005-uitgawe van Die Kerkblad, bl. 2... more In dr. Nico Vorster se artikel oor Fundamentalisme (Januarie 2005-uitgawe van Die Kerkblad, bl. 29-30) lees ek die volgende sinne wat onder andere - volgens hom - tiperend is van 'n fundamentalistiese Skrifbeskouing: ..
Die Kerkblad, Mar 1, 2004
Hoekom bely Gereformeerdes dat die Bybel openbaring van God aan die mens is, en nie - soos dikwel... more Hoekom bely Gereformeerdes dat die Bybel openbaring van God aan die mens is, en nie - soos dikwels beweer word- 'n klomp los stukke wat deur mense bymekaargesit is nie?
Die Kerkblad, May 1, 2004
In dit wat volg, wil ek ?n paar opmerkings maak op 'n vraag wat deur die redakteur van Die Ke... more In dit wat volg, wil ek ?n paar opmerkings maak op 'n vraag wat deur die redakteur van Die Kerkblad in Maartmaand se hoofartikel (Die Psalms: 'n strydpunt?) gestel is: "Gaan die huidige verskilpunt oor verskillende Skrifinterpretasies van die Psalms of raak dit ook ons Skrifbeskouing en, indien wel, hoe?"
Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap, 2001
Exhortation in Calvin's sermon on 2 Timothy 3:16-17 This article deals with the aspect of exhorta... more Exhortation in Calvin's sermon on 2 Timothy 3:16-17 This article deals with the aspect of exhortation in one of John Calvin's sermons on the second letter of Paul to Timothy (2 Tim. 3:16-17). It is argued that the focus on exhortation in this sermon mainly serves three purposes: illustrating the specific "doctrina" on exhortation set forth in this Paulinian passage; defining more definitely the task of the pastor on the pulpit; dealing with the congregation like a doctor applying medicine to a sick body. Rhetorical devices (like equestrian or medical metaphors, or the use of the style of vehemence in the form of a diatribe set forth as a minidrama) are used to implement the purpose of the preacher in his parenetical application. In applying this, the lectio continua which was characteristic of Calvin's homiletical style, gains much relief and escapes the danger of a cold and neutral exposition of the Biblical text-the very danger against which Calvin warns in this sermon.
Die Kerkblad, Mar 1, 2004
Die deputate vir die omdigting van die Psalms het 'n lang rapport aan die Sinode voorgele, wa... more Die deputate vir die omdigting van die Psalms het 'n lang rapport aan die Sinode voorgele, waarvan 'n verkorte weergawe onlangs in Die Kerkblad verskyn het.
Vandenhoeck & Ruprecht eBooks, Mar 8, 2020
Uploads
Papers by Foi et vie réformées