Sedert 1169 as pleknaam Perke bekend uit Oudnederlands. Ontstaan uit park, wat uit Oudfrans parc en middeleeuse Latyn parricus kom.[1]
Enkelvoud Meervoud
  perk     perke  
1. Grens of limiet wat nie oorskry kan of mag word nie.
2. (minder gebruiklik) Ruimte wat vir 'n doel afgebaken is, soos 'n grasperk, setperk of strydperk.
1. Die perk is later opgehef.
grasperk, setperk, strydperk, tydperk
beperk
  Vertalings:   Beperking, grens of limiet
Engels: limit(en), boundary(en)
Nederlands: perk(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord perk o perken 
Verkleinwoord perkje perkjes
Hulp:IPA: [pɛrk]
    
(lêer)
  1. Perk; klein stukkie grond wat van ander stukkies afgegrens is.
  2. Oordragtelik wat normaal begrens is.
1.: «Er waren perkjes met blauwe en met rode bloemetjes.»
Daar was lappies grond met blou en rooi blommetjies.
2.: «Dat gaat alle perken te buiten.»
Dit is teen alle reëls en norme.
beperken, tijdperk, bloemperk, strijdperk