perk
- Sedert 1169 as pleknaam Perke bekend uit Oudnederlands. Ontstaan uit park, wat uit Oudfrans parc en middeleeuse Latyn parricus kom.[1]
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
perk | perke |
- 1. Grens of limiet wat nie oorskry kan of mag word nie.
- 2. (minder gebruiklik) Ruimte wat vir 'n doel afgebaken is, soos 'n grasperk, setperk of strydperk.
- 1. Die perk is later opgehef.
Vertalings: Beperking, grens of limiet | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | perk o | perken |
Verkleinwoord | perkje | perkjes |
- Hulp:IPA: [pɛrk]
-
(lêer)
- Perk; klein stukkie grond wat van ander stukkies afgegrens is.
- Oordragtelik wat normaal begrens is.
- 1.: «Er waren perkjes met blauwe en met rode bloemetjes.»
- Daar was lappies grond met blou en rooi blommetjies.
- 2.: «Dat gaat alle perken te buiten.»
- Dit is teen alle reëls en norme.