Phumzile van Damme
Phumzile van Damme (gebore 20 Julie 1983) is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika[1] vir die Demokratiese Alliansie (DA). Sy was van 3 Oktober 2015 tot 5 Desember 2020 die skaduminister van kommunikasie, voor sy in Desember 2020 van haar amp onthef is deur John Steenhuisen, leier van die DA. Sy het probeer om hierdie besluit van die partyleier te beveg, maar het later op 20 Mei 2021 bedank uit die DA en dus ook die parlement.[2]
Phumzile van Damme | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampstermyn 7 Mei 2014 – 20 Mei 2021 | |
Leier | John Steenhuisen |
---|---|
Skaduminister van Kommunikasie
| |
Ampstermyn 3 Oktober 2015 – 5 Desember 2020 | |
Voorafgegaan deur | Gavin Davis |
Opgevolg deur | Zakhele Mbhele |
Nasionale woordvoerder van die Demokratiese Alliansie
| |
Ampstermyn 6 Mei 2014 – 14 Februarie 2018 | |
Voorafgegaan deur | Mmusi Maimane |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 20 Julie 1983 Manzini, Eswatini |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Alma mater | Rhodes-universiteit |
Verwysings
wysig- ↑ https://www.parliament.gov.za/person-details/369
- ↑ Madia, Tshidi (20 Mei 2021). "Phumzile van Damme quits DA". Besoek op 20 Mei 2021.