Bretons
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Bretons | Bretonse |
- IPA: [brəˈtons], attributief: [brəˈtonsə]
- بْرِتَُونْسْ , attributief: بْرِتَُونْسِی
- Van, betreffende die Bretons; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Bretagne.
Vertalings: Bretons | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Bretons | - |
- (taal) 'n Eiland-Keltiese taal wat in Bretagne op die vasteland in die weste van Frankryk gepraat word.
- ISO 639-1: br
- ISO/DIS 639-3: bre
- SIL: BRT
Vertalings: Bretons | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Bretons.