ulannisi
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | Enkelvoud | Meervoud |
Manlik | ulannisi | ulannisi |
Vroulik | ulannisa | ulannisi |
- Nederlands, van, betreffende die Nederlanders.
- Nederlands, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Nederland.
- Hollands, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Holland.
- Vroulike vorm meervoud van ☞ ulannisa.
Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|
(sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
ulannisi | l'ulannisi | ulannisi | l'ulannisi |
Enkelvoud (sonder lidwoord) |
Enkelvoud (met lidwoord) |
ulannisi | l'ulannisi |
- Nederlands, 'n Wes-Germaanse taal.
- Hollands, 'n versamelnaam vir verskeie Nederlandse dialekte.