Gaan na inhoud

Nederlandse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 08:07, 27 Augustus 2024 (Wenners)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die Nederlandse Grand Prix (ook bekend as die Hollandse of Dutch GP) is 'n motorwedren wat van 1948 tot 1985 vir 34 byeenkomste aangebied is. Die wedren het in 1952 deel geword van die Formule Een-wêreldkampioenskap.

Die Nederlandse Grand Prix word by die 4,252 km lange Zandvoort-renbaan in Zandvoort, Nederland gehou.

Die wedren sou op 3 Mei 2020 sy terugkeer na die kalender maak as die 2020 Nederlandse Grand Prix, maar dit het nie plaasgevind nie, weens die koronaviruspandemie van 2019-2020. Die wedren is heellaas op 5 September gehou.

Wenners

[wysig | wysig bron]
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2024 Lando Norris McLaren-Mercedes Zandvoort
2023 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda
2022 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda
2021 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda
2020 nie plaasgevind nie, weens koronaviruspandemie
1985 Vlag van Oostenryk Niki Lauda Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-TAG Zandvoort
1984 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-TAG
1983 Vlag van Frankryk René Arnoux Vlag van Italië Ferrari
1982 Vlag van Frankryk Didier Pironi Vlag van Italië Ferrari
1981 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Frankryk Renault
1980 Vlag van Brasilië Nelson Piquet (snr.) Vlag van Verenigde Koninkryk Brabham-Ford
1979 Vlag van Australië Alan Jones Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Ford
1978 Vlag van Verenigde State van Amerika Mario Andretti Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Ford
1977 Vlag van Oostenryk Niki Lauda Vlag van Italië Ferrari
1976 Vlag van Verenigde Koninkryk James Hunt Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford
1975 Vlag van Verenigde Koninkryk James Hunt Vlag van Verenigde Koninkryk Hesketh-Ford
1974 Vlag van Oostenryk Niki Lauda Vlag van Italië Ferrari
1973 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Vlag van Republiek Ierland Tyrrell-Ford
1972 Nie gehou nie
1971 Vlag van België Jacky Ickx Vlag van Italië Ferrari Zandvoort
1970 Vlag van Oostenryk Jochen Rindt Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Ford
1969 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Vlag van Verenigde Koninkryk Matra-Ford
1968 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Vlag van Verenigde Koninkryk Matra-Ford
1967 Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Ford
1966 Vlag van Australië Jack Brabham Vlag van Verenigde Koninkryk Brabham-Repco
1965 Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Climax
1964 Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Climax
1963 Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Climax
1962 Vlag van Verenigde Koninkryk Graham Hill Vlag van Verenigde Koninkryk BRM
1961 Vlag van Duitsland Wolfgang von Trips Vlag van Italië Ferrari
1960 Vlag van Australië Jack Brabham Vlag van Verenigde Koninkryk Cooper-Climax
1959 Vlag van Swede Jo Bonnier Vlag van Verenigde Koninkryk BRM
1958 Vlag van Verenigde Koninkryk Stirling Moss Vlag van Verenigde Koninkryk Vanwall
1955 Vlag van Argentinië Juan Manuel Fangio Vlag van Duitsland Mercedes-Benz
1954 Nie gehou nie
1953 Vlag van Italië Alberto Ascari Vlag van Italië Ferrari Zandvoort
1952 Vlag van Italië Alberto Ascari Vlag van Italië Ferrari