Gaan na inhoud

Nichelle Nichols

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 13:58, 5 Augustus 2022 (+ verwysing)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Nichelle Nichols
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Grace Dell Nichols
Geboorte 28 Desember 1932
Robbins, Illinois, Verenigde State
Sterfte 30 Julie 2022 (op 89)
Silver City, New Mexico, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1959–2022
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nichelle Nichols (28 Desember 1932 – 30 Julie 2022)[1] was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Star Trek II: The Wrath of Khan (1982), Star Trek V: The Final Frontier (1989), en Star Trek VI: The Undiscovered Country (1991), en in die televisiereeks Star Trek (1966).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1982: Star Trek II: The Wrath of Khan
  • 1986: The Supernaturals
  • 1989: Star Trek V: The Final Frontier
  • 1991: Star Trek VI: The Undiscovered Country
  • 2002: Snow Dogs
  • 2008: Lady Magdalene's
  • 2008: The Torturer
  • 2012: This Bitter Earth
  • 2016: Invisible Universe
  • 2018: From the Bridge
  • 2018: American Nightmares
  • Drones, Clones and Pheromones
  • Noah's Room
  • The Con of Wrath
  • The Order
  • Ryan's Room
  • Noah's Room

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1965: The Gypsy Rose Lee Show
  • 1966: Star Trek
  • 1973: Star Trek: The Animated Series
  • 1992: Inside Space
  • 1994: Baadasss TV
  • 2009: The Cabonauts
  • 2010: Iron Core Talk
  • 2017: Renegades
  • 2017: Surge of Power: Big City Chronicles

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1964: Great Gettin' Up Mornin'
  • 1999: Moonshot - the Spirit of 69
  • 2007: Star Trek: Beyond the Final Frontier
  • 2009: Bring Back... Star Trek
  • 2016: Building Star Trek

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 1999: A Stitch in Time
  • 2004: Reflections on Spock
  • 2007: Star Trek: Of Gods and Men
  • 2011: Billy Blackburn's Treasure Chest: Rare Home Movies and Special Memories
  • 2012: Skrip featuring Social Club and Alex Medina: Illogical

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Sottile, Zoe. "Nichelle Nichols, trailblazing 'Star Trek' actress, dies at 89". CNN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2022. Besoek op 31 Julie 2022.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]