Gaan na inhoud

Siddur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur SpesBona (besprekings | bydraes) op 21:55, 16 September 2018 (Taalsorg & Kategorie)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Ashkenazi gebedboek (siddur) van Irkoetsk, Rusland, gedruk in 1918

Siddur (Hebreeus: סידור; meervoud סידורים, siddurim) is 'n Joodse gebedboek wat gebruik word vir die alledaagse gebid. Daar is verskillende tipes van siddurim, afhangende van die tradisie (Asjkenasies of Sefardies)