Gaan na inhoud

Stan Lee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 06:12, 13 November 2018 (Nuwe bladsy geskep met ''''Stan Lee''' (gebore '''Stanley Martin Lieber''' /ˈliːbər/, Desember 28, 1922 – November 12, 2018) was 'n Amerikaanse strokiesprentboek skrywer, radakteer, produse...')
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Stan Lee (gebore Stanley Martin Lieber /ˈliːbər/, Desember 28, 1922 – November 12, 2018) was 'n Amerikaanse strokiesprentboek skrywer, radakteer, produsent, en uitgewer.[1] Hy was die hoofredakteur van Marvel Comics, en later die uitgewer[2] en voorsitter[3], wat die uitbreiding van 'n klein afdeling van 'n uitgewery na 'n groot multimedia-korporasie gelei het.

Verwysings

  1. (af) maroelamedia.co.za/marvel-comics-legende-stan-lee-oorlede/
  2. Gilroy, Dan (17 September 1986). "Marvel Now a $100 Million Hulk: Marvel Divisions and Top Execs". Variety. p. 81. Geargiveer vanaf die oorspronklike (jpeg) op 14 Februarie 2012. {{cite news}}: Onbekende parameter |deadurl= geïgnoreer (hulp)
  3. "Marvel Entertainment Group Inc. Form 10-K/A". Securities and Exchange Commission. 15 Mei 1997. Besoek op 24 September 2017.