1584
Voorkoms
1584 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1579 | 1580 | 1581 | 1582 | 1583 | ◄ 1584 ► | 1585 | 1586 | 1587 | 1588 | 1589 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1584 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1584 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 84ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 27 Junie – Pous Gregorius XIII stig die Maroniete seminarie in Rome.
- 4 Julie – Pous Gregorius XIII stel Andrǎs Barthóry, ambassadeur van Pole aan as kardinaal.
- 8 Oktober – Giambattista Catagna (later Pous Urbanus VII) word pouslike legaat in Bologna.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 12 Februarie – Casparus Barlaeus, Nederlandse humanis en skrywer († 1648).
- 22 Maart – Grégoire de Saint-Vincent, Jesuïet en wiskundige wat die Mercatorreeks ontdek het († 1667).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 18 Maart – Iwan die Verskriklike, tsaar van Rusland (* 1530)
- 10 Julie – Willem van Oranje, Prins van Oranje en die hoofleier van die Nederlandse Opstand teen die Spaanse Habsburgs (* 1533)