2000 Super 12-seisoen
Voorkoms
2000 Super 12 | |
Amptelike logo
| |
Deelnemende lande | Australië Suid-Afrika Nieu-Seeland |
---|---|
Kampioen | Crusaders (3de titel) |
Wedstryde gespeel | 69 |
Drieë gedruk | 380 (gem. 5.507 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 194 Stirling Mortlock (Brumbies) |
Meeste drieë gedruk | 13 Andrew Walker (Brumbies) |
Die 2000 Super 12-seisoen het in Februarie 2000 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 27 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
Tabel
[wysig | wysig bron]
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Pte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Brumbies | 11 | 9 | 0 | 2 | 393 | 196 | +197 | 9 | 45 | |||
2 | Crusaders | 11 | 8 | 0 | 3 | 369 | 293 | +76 | 7 | 39 | |||
3 | Highlanders | 11 | 6 | 0 | 5 | 320 | 280 | +40 | 8 | 32 | |||
4 | Cats | 11 | 7 | 0 | 4 | 320 | 334 | −14 | 4 | 32 | |||
5 | Stormers | 11 | 6 | 1 | 4 | 298 | 276 | +22 | 5 | 31 | |||
6 | Blues | 11 | 6 | 0 | 5 | 300 | 262 | +38 | 6 | 30 | |||
7 | Reds | 11 | 6 | 0 | 5 | 317 | 305 | +12 | 6 | 30 | |||
8 | Hurricanes | 11 | 6 | 0 | 5 | 308 | 329 | −21 | 5 | 29 | |||
9 | Waratahs | 11 | 5 | 0 | 6 | 273 | 258 | +15 | 5 | 25 | |||
10 | Chiefs | 11 | 3 | 0 | 8 | 257 | 352 | −95 | 8 | 20 | |||
11 | Noordelike Bulls | 11 | 1 | 2 | 8 | 231 | 395 | −164 | 3 | 11 | |||
12 | Sharks | 11 | 1 | 1 | 9 | 235 | 341 | −106 | 3 | 9 | |||
Opgedateer op 11 Junie 2012 |
Tabel notas
[wysig | wysig bron]- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 25–27 Februarie | Week 8 | 14-15 April |
Week 2 | 3-5 Maart | Week 9 | 20–22 April |
Week 3 | 10-11 Maart | Week 10 | 28-30 April |
Week 4 | 17–18 Maart | Week 11 | 5-7 Mei |
Week 5 | 24–26 Maart | Week 12 | 12–13 Mei |
Week 6 | 31 Maart-2 April | Halfeindronde | 20 Mei |
Week 7 | 7-9 April | Eindronde | 27 Mei |
- Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur 1999 Super 12 |
Super 12 2000 |
Opgevolg deur 2001 Super 12 |
Week 1
[wysig | wysig bron]- Geen dagligbesparing in Brisbane
25 Februarie 2000 | Hurricanes | 40 – 23 | Sharks | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Jonah Lomu (2), Christian Cullen, Tana Umaga Doelskoppe: David Holwell (3) Strafdoele: David Holwell (2) |
Verslag | Drieë: Chad Alcock, AJ Venter, Ollie le Roux Doelskop: Gaffie du Toit Strafdoele: Gaffie du Toit (2) |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
25 Februarie 2000 | Brumbies | 15 – 18 | Blues | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Andrew Walker (2) Doelskop: Stirling Mortlock Strafdoel: Stirling Mortlock |
Verslag | Drieë: Finau Maka, Charles Riechelmann Doelskop: Adrian Cashmore Strafdoele: Adrian Cashmore (2) Kaarte: Doug Howlett ?' tot ?', Justin Collins ?' tot ?', Troy Flavell ?' tot ?' |
Skeidsregter: André Watson (SA) | |
26 Februarie 2000 | Highlanders | 50 – 13 | Reds | Carisbrook, Dunedin | |
19:10 | Drieë: Romi Ropati (2), Marc Ellis (2), Jeff Wilson, Rico Gear Doelskoppe: Tony Brown (4) Strafdoele: Tony Brown (4) |
Verslag | Drie: Chris Latham Doelskop: Shane Drahm Strafdoele: Shane Drahm (2) |
Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
26 Februarie 2000 | Northern Bulls | 19 – 23 | Cats | Minolta Loftus, Pretoria | |
17:10 | Drie: Tiaan Joubert Doelskop: Jannie de Beer Strafdoele: Jannie de Beer (4) |
Verslag | Drieë: Hennie le Roux, Jannie van der Walt Doelskoppe: Kobus Engelbrecht (2) Strafdoele: Kobus Engelbrecht (2) Skepdoel: Louis Koen |
Skeidsregter: Carl Spannenberg (SA) | |
26 Februarie 2000 | Stormers | 22 – 15 | Waratahs | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
19:15 | Drie: Breyton Paulse Doelskop: Braam van Straaten Strafdoele: Braam van Straaten (5) |
Verslag | Strafdoele: Matt Burke (4) Skepdoel: Manny Edmonds |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
27 Februarie 2000 | Chiefs | 24 – 27 | Crusaders | Rugby Park-stadion, Hamilton | |
13:35 | Drieë: Loki Crichton, Chresten Davis Doelskop: Glen Jackson Strafdoele: Glen Jackson (4) Kaarte: Paul Mitchell ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Caleb Ralph, Todd Blackadder Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (4) Skepdoel: Aaron Mauger |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
Week 2
[wysig | wysig bron]3 Maart 2000 | Highlanders | 27 – 20 | Sharks | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Jeff Wilson, Pita Alatini, Byron Kelleher Doelskoppe: Tony Brown (2), Jeff Wilson Strafdoele: Tony Brown (2) |
Verslag | Drieë: Rodger Smith, Chris Rossouw, Clinton van Rensburg Doelskop: Clinton van Rensburg Strafdoel: Gaffie du Toit |
Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | |
4 Maart 2000 | Hurricanes | 43 – 25 | Reds | Nieu-Plymouth | |
19:35 | Drieë: Tana Umaga (3), Christian Cullen, Jonah Lomu, Jason O’Halloran Doelskoppe: David Holwell (5) Strafdoel: David Holwell |
Verslag | Drieë: Damien Smith, Sam Cordingley, Fletcher Dyson Doelskoppe: Shane Drahm (2) Strafdoel: Shane Drahm (2) |
Skeidsregter: Andy Turner (SA) | |
4 Maart 2000 | Cats | 22 – 18 | Stormers | Ellispark, Johannesburg | |
17:10 | Drieë: Chester Williams, Leon Boshoff Strafdoele: Kobus Engelbrecht (4) |
Verslag | Strafdoele: Braam van Straaten (4) Skepdoele: Percy Montgomery (2) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
4 Maart 2000 | Northern Bulls | 13 – 33 | Waratahs | Minolta Loftus, Pretoria | |
19:15 | Drie: Marius Goosen Doelskop: Jannie de Beer Strafdoele: Jannie de Beer (2) |
Verslag | Drieë: Scott Staniforth, Stuart Pinkerton, Matt Burke Doelskoppe: Matt Burke (3) Strafdoele: Matt Burke (4) |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
5 Maart 2000 | Blues | 25 – 32 | Chiefs | North Harbour-stadion, North Shore City | |
14:35 | Drieë: Hayden Taylor (2), Doug Howlett, Walter Little Doelskop: Hayden Taylor Skepdoel: Orene Ai’i |
Verslag | Drieë: Mark Ranby (2), George Leaupepe, Damian Karauna Doelskoppe: Glen Jackson (3) Strafdoele: Glen Jackson, Loki Crichton |
Bywoning: 25 000 Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
Loslootjie: Brumbies, Crusaders |
Week 3
[wysig | wysig bron]10 Maart 2000 | Crusaders | 32 – 20 | Blues | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Caleb Ralph, Scott Robertson, Leon MacDonald Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) Skepdoele: Andrew Mehrtens (2) |
Verslag | Drieë: Troy Flavell (2), Mark Robinson Doelskop: Hayden Taylor Strafdoel: Hayden Taylor |
Skeidsregter: Kelvin Deaker (NS) | |
10 Maart 2000 | Brumbies | 51 – 10 | Sharks | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Andrew Walker (3), Mark Bartholomeusz (2), Joe Roff, Jim Williams Doelskoppe: Stirling Mortlock (5) Strafdoele: Stirling Mortlock (2) |
Verslag | Drie: Clinton van Rensburg Doelskop: Gaffie du Toit Strafdoel: Gaffie du Toit Kaarte: Ollie le Roux ?' tot ?' |
Bywoning: 10 900 Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
11 Maart 2000 | Highlanders | 35 – 19 | Hurricanes | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Pita Alatini, Tony Brown, Kelvin Middleton, Strafdrie Doelskoppe: Tony Brown (2), Brendan Laney Strafdoele: Tony Brown (3) |
Verslag | Drieë: Brad Fleming (2), David Holwell Doelskoppe: David Holwell, Daryl Lilley |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
11 Maart 2000 | Waratahs | 51 – 16 | Cats | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
18:35 | Drieë: Scott Staniforth (2), Nathan Grey, Matthew Dowling, Stuart Pinkerton, Marc Stcherbina Doelskoppe: Matt Burke (6) Strafdoele: Matt Burke (3) |
Verslag | Drie: Delarey du Preez Doelskop: Louis Koen Strafdoele: Louis Koen (3) |
Bywoning: 20 024 Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
11 Maart 2000 | Stormers | 19 – 19 | Northern Bulls | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
17:10 | Drie: Hendrik Gerber Doelskop: Braam van Straaten Strafdoele: Braam van Straaten (2), Percy Montgomery (2) |
Verslag | Drieë: Wynand Lourens Doelskop: Jannie de Beer Strafdoele: Jannie de Beer (4) |
Bywoning: 45 177 Skeidsregter: André Watson (SA) | |
Loslootjie: Chiefs, Reds |
Week 4
[wysig | wysig bron]17 Maart 2000 | Highlanders | 33 – 31 | Cats | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Byron Kelleher (2), Jeff Wilson, Pita Alatini Doelskoppe: Tony Brown (2) Strafdoele: Tony Brown (3) |
Verslag | Drieë: Thinus Delport, Chester Williams, André Venter Doelskoppe: Louis Koen (2) Strafdoele: Louis Koen (4) |
Skeidsregter: Scott Young (AUS) | |
18 Maart 2000 | Chiefs | 19 – 24 | Hurricanes | Rugby Park-stadion, Hamilton | |
14:35 | Drie: Isitolo Maka Doelskop: Glen Jackson Strafdoele: Glen Jackson (4) Kaarte: Rhys Duggan ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Christian Cullen, Alama Ieremia Doelskop: Daryl Lilley Strafdoele: Daryl Lilley (4) |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
18 Maart 2000 | Waratahs | 19 – 26 | Sharks | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
18:35 | Drie: Tiaan Strauss Doelskop: Manny Edmonds Strafdoele: Manny Edmonds, Matt Burke (3) |
Verslag | Drieë: Stefan Terblanche, Ollie le Roux, John Smit Doelskop: Clinton van Rensburg Strafdoele: Clinton van Rensburg (3) |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
18 Maart 2000 | Reds | 19 – 27 | Crusaders | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drie: Chris Latham Doelskop: Shane Drahm Strafdoele: Shane Drahm (4) |
Verslag | Drieë: Leon MacDonald, Justin Marshall, Ron Cribb Doelskoppe: Andrew Mehrtens (3) Strafdoele: Andrew Mehrtens (2) |
Skeidsregter: André Watson (SA) | |
18 Maart 2000 | Stormers | 15 – 29 | Brumbies | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
17:10 | Strafdoele: Percy Montgomery (5) | Verslag | Drieë: Stirling Mortlock, Owen Finegan (2), Ipolito Fenukitau Doelskoppe: Stirling Mortlock (3) Strafdoel: Stirling Mortlock |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
Loslootjie: Blues, Northern Bulls |
Week 5
[wysig | wysig bron]- Sondag 26 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
24 Maart 2000 | Blues | 31 – 17 | Waratahs | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Troy Flavell (2), Joeli Vidiri, Craig Dowd Doelskop: Hayden Taylor Strafdoele: Hayden Taylor (2) Skepdoel: Orene Ai’i |
Verslag | Drieë: Matthew Dowling, Sam Payne Doelskoppe: Matt Burke (2) Strafdoel: Matt Burke |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
25 Maart 2000 | Hurricanes | 29 – 23 | Cats | Palmerston North Skougronde, Palmerston North | |
19:35 | Drieë: Tana Umaga (2), Christian Cullen, Jason O’Halloran Doelskoppe: Daryl Lilley (3) Strafdoel: Daryl Lilley Kaarte: Kevin Yates ?' |
Verslag | Drieë: Chester Williams, Louis Koen Doelskoppe: Louis Koen (2) Strafdoele: Louis Koen (3) |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
25 Maart 2000 | Reds | 37 – 17 | Chiefs | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drieë: Chris Latham (2), David Wilson, Matt Cockbain Doelskoppe: Elton Flatley (2), Shane Drahm (2) Strafdoele: Shane Drahm (3) |
Verslag | Drieë: Bruce Reihana, Roger Randle, Glenn Taylor Doelskop: Glen Jackson |
Skeidsregter: Mark Lawrence (SA) | |
25 Maart 2000 | Northern Bulls | 19 – 28 | Brumbies | Minolta Loftus, Pretoria | |
17:10 | Drie: Anton Leonard Doelskop: Jannie de Beer Strafdoele: Jannie de Beer (3) Skepdoel: Jannie de Beer |
Verslag | Drieë: Mark Bartholomeusz (2), George Gregan Doelskoppe: Stirling Mortlock (2) Strafdoele: Stirling Mortlock (3) |
Bywoning: 18 514 Skeidsregter: Kelvin Deaker (NS) | |
26 Maart 2000 | Crusaders | 47 – 31 | Stormers | Travalgar Park, Christchurch | |
14:35 | Drieë: Marika Vunibaka (2), Caleb Ralph, Justin Marshall, Ron Cribb, Todd Blackadder Doelskoppe: Andrew Mehrtens (3), Leon MacDonald Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) |
Verslag | Drieë: Chean Roux (2), Cobus Visagie, De Wet Barry Doelskoppe: Braam van Straaten (2), Dan van Zyl, Percy Montgomery Strafdoel: Braam van Straaten |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
Loslootjie: Blues, Chiefs |
Week 6
[wysig | wysig bron]31 Maart 2000 | Hurricanes | 14 – 25 | Blues | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drie: Paul Tito Strafdoele: David Holwell (3) |
Verslag | Drieë: Orene Ai’i, Iliesa Tanivula, Adrian Cashmore Doelskoppe: Adrian Cashmore (2) Strafdoele: Adrian Cashmore (2) |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
1 April 2000 | Crusaders | 42 – 36 | Highlanders | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Ron Cribb (2), Marika Vunibaka, Norm Berryman, Caleb Ralph Doelskoppe: Andrew Mehrtens (4) Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) |
Verslag | Drieë: Karl Te Nana, Rua Tipoki, Pita Alatini, Kelvin Middleton Doelskoppe: Tony Brown, Rua Tipoki Strafdoele: Tony Brown (3) Skepdoel: Tony Brown |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
1 April 2000 | Brumbies | 64 – 0 | Cats | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Andrew Walker, Mark Bartholomeusz, Joe Roff, Owen Finegan (3), Graeme Bond, Ipolito Fenukitau, Stirling Mortlock Doelskoppe: Stirling Mortlock (8) Strafdoel: Stirling Mortlock |
Verslag | Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | ||
1 April 2000 | Reds | 31 – 16 | Waratahs | Ballymorestadion, Brisbane | |
21:35 | Drieë: Damien Smith, Nathan Williams (2) Doelskoppe: Elton Flatley (2) Strafdoele: Elton Flatley (4) Kaarte: Toutai Kefu ?' tot ?' |
Verslag | Drie: Sam Payne Doelskop: Matt Burke Strafdoele: Matt Burke (3) |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
1 April 2000 | Northern Bulls | 14 – 14 | Sharks | Minolta Loftus, Pretoria | |
15:10 | Drie: Schutte Bekker Strafdoele: Jannie de Beer (2) Skepdoel: Jannie de Beer |
Verslag | Drieë: Rodger Smith, Albert van den Berg Doelskoppe: Clinton van Rensburg (2) |
Bywoning: 21 000 Skeidsregter: Andy Turner (SA) | |
2 April 2000 | Chiefs | 25 – 28 | Stormers | DB Draught-stadion, Pukekohe | |
14:35 | Drieë: Bruce Reihana, Loki Crichton, Isitolo Maka Doelskoppe: Loki Crichton, Glen Jackson Strafdoele: Loki Crichton (2) |
Verslag | Drieë: Breyton Paulse (2), Robert Markram Doelskoppe: Braam van Straaten (2) Strafdoele: Braam van Straaten (3) |
Skeidsregter: Scott Young (AUS) | |
Week 7
[wysig | wysig bron]7 April 2000 | Hurricanes | 28 – 22 | Crusaders | Westpacstadion, Wellington | |
19:35 | Drieë: Christian Cullen (2), Jonah Lomu (2) Doelskoppe: David Holwell (4) Kaarte: Mike Edwards ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Marika Vunibaka, Todd Blackadder Strafdoele: Andrew Mehrtens (4) |
Bywoning: 34 000 Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
7 April 2000 | Brumbies | 34 – 15 | Highlanders | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Andrew Walker, Joe Roff, Stephen Larkham, David Giffin Doelskop: Stirling Mortlock Strafdoele: Stirling Mortlock (4) |
Verslag | Strafdoele: Tony Brown (5) | Bywoning: 15 028 Skeidsregter: André Watson (SA) | |
8 April 2000 | Blues | 18 – 39 | Stormers | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Andrew Blowers, Craig Dowd Doelskop: Adrian Cashmore Strafdoele: Adrian Cashmore (2) |
Verslag | Drieë: Breyton Paulse (2), Robbie Fleck, Pieter Rossouw (2) Doelskoppe: Braam van Straaten (4) Strafdoel: Braam van Straaten Skepdoel: Dan van Zyl |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
8 April 2000 | Reds | 34 – 15 | Northern Bulls | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drieë: Tim Horan, Sam Cordingley, Toutai Kefu, Matt Cockbain Doelskoppe: Elton Flatley (3), Shane Drahm Strafdoele: Elton Flatley (2) |
Verslag | Drieë: Bennie Nortjé, Deon de Kock Doelskop: Jaco van der Westhuyzen Strafdoel: Jannie de Beer |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
8 April 2000 | Sharks | 27 – 28 | Cats | Absa-stadion, Durban | |
17:10 | Drieë: Pieter Muller, Clinton van Rensburg, Warren Brosnihan Doelskoppe: Clinton van Rensburg, Gaffie du Toit (2) Strafdoele: Gaffie du Toit (2) |
Verslag | Drieë: Rassie Erasmus (2), Japie Mulder Doelskoppe: Japie Mulder, Louis Koen Strafdoele: Louis Koen (3) |
Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
9 April 2000 | Chiefs | 30 – 37 | Waratahs | Rugby Park-stadion, Hamilton | |
15:35 | Drieë: Bruce Reihana, Loki Crichton, Koula Tukino, Strafdrie Doelskoppe: Glen Jackson (2) Strafdoele: Loki Crichton (2) |
Verslag | Drieë: Scott Staniforth, Tiaan Strauss, David Lyons, John Welborn Doelskoppe: Matt Burke (3), Sam Payne Strafdoele: Matt Burke (3) |
Bywoning: 2 500 Skeidsregter: Carl Spannenberg (SA) | |
Week 8
[wysig | wysig bron]14 April 2000 | Blues | 26 – 16 | Highlanders | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Doug Howlett, Carlos Spencer, Craig Dowd Doelskop: Orene Ai’i Strafdoele: Orene Ai’i, Carlos Spencer (2) |
Verslag | Drie: Romi Ropati Doelskop: Tony Brown Strafdoele: Tony Brown (3) |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
14 April 2000 | Reds | 37 – 24 | Stormers | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drieë: Tim Horan, John Eales, Nick Stiles, Elton Flatley Doelskop: Elton Flatley Strafdoele: Elton Flatley (5) |
Verslag | Drieë: Breyton Paulse (2), Pieter Rossouw Doelskoppe: Braam van Straaten (3) Strafdoel: Braam van Straaten Kaarte: Robbie Kempson ?' tot ?' |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
15 April 2000 | Chiefs | 40 – 7 | Northern Bulls | Rotorua Internasionale Stadion, Rotorua | |
14:35 | Drieë: Todd Miller, Roger Randle, Deon Muir, Mark Ranby Doelskoppe: Loki Crichton (3), Glen Jackson Strafdoele: Loki Crichton (4) |
Verslag | Drie: Deon de Kock Doelskop: Jaco van der Westhuyzen |
Bywoning: 8 000 Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | |
15 April 2000 | Waratahs | 30 – 25 | Brumbies | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:35 | Drieë: Scott Staniforth, Matt Burke Doelskop: Matt Burke Strafdoele: Matt Burke (6) Kaarte: Jason Reilly ?' tot ?' |
Verslag | Drieë: Andrew Walker, Jim Williams, Bill Young Doelskoppe: Stirling Mortlock (2) Strafdoele: Stirling Mortlock (2) Kaarte: Patricio Noriega ?' tot ?' |
Bywoning: 33 987 Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
15 April 2000 | Sharks | 24 – 32 | Crusaders | Absa-stadion, Durban | |
15:10 | Drieë: Pieter Muller (2), Jacques Greeff Doelskoppe: Gaffie du Toit (3) Strafdoel: Gaffie du Toit |
Verslag | Drieë: Leon MacDonald, Caleb Ralph, Mark Mayenhoffer, Ron Cribb Doelskoppe: Andrew Mehrtens (3) Strafdoele: Andrew Mehrtens (2) |
Bywoning: 26 965 Skeidsregter: Scott Young (AUS) | |
Loslootjie: Cats, Hurricanes |
Week 9
[wysig | wysig bron]- Paasnaweek
20 April 2000 | Highlanders | 38 – 6 | Chiefs | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Marc Ellis, Romi Ropati, Paul Miller, Anton Oliver Doelskoppe: Tony Brown (3) Strafdoele: Tony Brown (4) |
Verslag | Strafdoele: Loki Crichton (2) | Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
21 April 2000 | Brumbies | 47 – 28 | Hurricanes | Brucestadion, Canberra | |
18:35 | Drieë: Mark Bartholomeusz, Rod Kafer, Joe Roff, Patricio Noriega Doelskoppe: Stirling Mortlock (3) Strafdoele: Stirling Mortlock (5), Andrew Walker Skepdoel: Rod Kafer |
Verslag | Drieë: Jonah Lomu, Alama Ieremia, David Holwell Doelskoppe: David Holwell (2) Strafdoele: David Holwell (3) |
Bywoning: 16 271 Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
22 April 2000 | Blues | 54 – 11 | Noordelike Bulls | Edenpark, Auckland | |
19:35 | Drieë: Joeli Vidiri (4), Mark Robinson (2), Carlos Spencer, Xavier Rush Doelskoppe: Adrian Cashmore (7) |
Verslag | Drie: Anton Leonard Strafdoele: Jannie de Beer (2) |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
22 April 2000 | Cats | 54 – 31 | Crusaders | Vodacompark, Bloemfontein | |
14:10 | Drieë: Thinus Delport (2), Grant Esterhuizen, Japie Mulder, Werner Swanepoel, Rassie Erasmus Doelskoppe: Louis Koen (6)<br÷>Strafdoele: Louis Koen (3) Skepdoel: Louis Koen |
Verslag | Drieë: Leon MacDonald, Afato So’oalo, Greg Feek Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (4) |
Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | |
22 April 2000 | Sharks | 13 – 24 | Reds | Absa-stadion, Durban | |
17:10 | Drieë: Stefan Terblanche, Albert van den Berg Strafdoel: Gaffie du Toit |
Verslag | Drieë: Chris Latham, Damien Smith, Elton Flatley Doelskoppe: Elton Flatley (3) Strafdoel: Elton Flatley Kaarte: Daniel Herbert ?' tot ?', Mark Connors ?' tot ?' |
Bywoning: 20 541 Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
Loslootjie: Stormers, Waratahs |
Week 10
[wysig | wysig bron]28 April 2000 | Crusaders | 75 – 27 | Noordelike Bulls | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Marika Vunibaka (3), Caleb Ralph (3), Justin Marshall (2), Dallas Seymour, Chris Jack, Scott Robertson Doelskoppe: Andrew Mehrtens (4), Aaron Cruden (6) |
Verslag | Drieë: Henry Pedro, Frikkie Welsh, Jaco van der Westhuyzen Doelskoppe: Jannie de Beer (3) Strafdoel: Jannie de Beer Skepdoel: Jannie de Beer |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
29 April 2000 | Chiefs | 17 – 45 | Brumbies | Rugby Park-stadion, Hamilton | |
14:35 | Drie: George Leaupepe Strafdoele: Glen Jackson (4) |
Verslag | Drieë: Andrew Walker (3), Stirling Mortlock, Jeremy Paul, Stephen Larkham Doelskoppe: Stirling Mortlock (6) Strafdoel: Stirling Mortlock |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
29 April 2000 | Waratahs | 20 – 27 | Hurricanes | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:35 | Drieë: Matt Burke, Scott Staniforth Doelskoppe: Matt Burke (2) Strafdoele: Matt Burke (2) |
Verslag | Drieë: Jason Spice (2), Brad Fleming Doelskoppe: David Holwell (3) Strafdoele: David Holwell (2) Kaarte: Jonah Lomu ?', Filo Tiatia ?' tot ?', Norm Hewitt ?' tot ?' |
Bywoning: 32 888 Skeidsregter: André Watson (SA) | |
29 April 2000 | Cats | 36 – 32 | Reds | Vodacompark, Bloemfontein | |
15:10 | Drieë: Tinus Delport, Japie Mulder, Willie Meyer Doelskoppe: MJ Smith (2), Louis Koen Strafdoele: Louis Koen (5) |
Verslag | Drieë: Chris Latham (2) Doelskoppe: Shane Drahm (2) Strafdoele: Shane Drahm (6) |
Bywoning: 22 000 Skeidsregter: Steve Walsh (AUS) | |
29 April 2000 | Stormers | 27 – 13 | Highlanders | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drieë: Breyton Paulse (2), Robbie Fleck Doelskoppe: Braam van Straaten (3) Strafdoele: Braam van Straaten (2) |
Verslag | Drie: Kelvin Middleton Doelskop: Tony Brown Strafdoele: Tony Brown (2) |
Bywoning: 40 152 Skeidsregter: Scott Young (AUS) | |
30 April 2000 | Sharks | 19 – 30 | Blues | Absa-stadion, Durban | |
15:10 | Drie: Chad Alcock Doelskop: Gaffie du Toit Strafdoele: Gaffie du Toit (4) |
Verslag | Drieë: Adrian Cashmore, Joeli Vidiri, Craig Dowd Doelskoppe: Adrian Cashmore (3) Strafdoele: Adrian Cashmore (3) |
Bywoning: 23 524 Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
Week 11
[wysig | wysig bron]5 Mei 2000 | Crusaders | 22 – 13 | Waratahs | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Marika Vunibaka (2), Leon MacDonald, Justin Marshall Doelskop: Leon MacDonald |
Verslag | Drie: Christian Warner Doelskop: Matt Burke Strafdoele: Matt Burke (2) |
Bywoning: 20 000 Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
5 Mei 2000 | Cats | 34 – 27 | Blues | Ellispark, Johannesburg | |
19:15 | Drieë: Chester Williams, André Vos, André Venter Doelskoppe: Louis Koen (2) Strafdoele: Louis Koen (5) |
Verslag | Drieë: Doug Howlett, Andrew Blowers Doelskop: Adrian Cashmore Strafdoele: Adrian Cashmore (5) |
Bywoning: 28 000 Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
6 Mei 2000 | Brumbies | 38 – 32 | Reds | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Mark Batholomeusz, Stirling Mortlock, Rod Kafer, Stephen Larkham Doelskoppe: Stirling Mortlock (3) Strafdoele: Stirling Mortlock] (4) |
Verslag | Drieë: Sam Cordingley, Matt Cockbain Doelskoppe: Shane Drahm (2) Strafdoele: Shane Drahm (6) Kaarte: Mark Connors ?' tot ?' |
Bywoning: 19 984 Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
6 Mei 2000 | Noordelike Bulls | 40 – 42 | Highlanders | Johann van Riebeeck-stadion, Witbank | |
15:10 | Drieë: Deon de Kock, Frikkie Welsh, Ruben Kruger Doelskoppe: Jannie de Beer (2) Strafdoele: Jannie de Beer (7) |
Verslag | Drieë: Rua Tipoki, Jeff Wilson (2), Josh Kronfeld, Byron Kelleher Doelskoppe: Tony Brown (4) Strafdoel: Tony Brown (3) |
Skeidsregter: Scott Young (AUS) | |
6 Mei 2000 | Sharks | 31 – 44 | Chiefs | Absa-stadion, Durban | |
17:10 | Drieë: Deon Kayser (2), Joe Gillingham Doelskoppe: Gaffie du Toit (2) Strafdoele: Gaffie du Toit (4) |
Verslag | Drieë: Roger Randle (2), Todd Miller, Bruce Reihana, Isitolo Maka Doelskoppe: Glen Jackson (5) Strafdoele: Glen Jackson (3) |
Skeidsregter: George Ayoub (Australië) | |
7 Mei 2000 | Stormers | 43 – 23 | Hurricanes | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
15:10 | Drieë: Breyton Paulse, Braam van Straaten, Johannes Brand, Charl Marais Doelskoppe: Braam van Straaten (4) Strafdoele: Braam van Straaten (5) |
Verslag | Drieë: Christian Cullen (2) Doelskoppe: David Holwell, Daryl Lilley Strafdoele: David Holwell (2), Daryl Lilley |
Skeidsregter: (AUS) | |
Week 12
[wysig | wysig bron]12 Mei 2000 | Crusaders | 12 – 17 | Brumbies | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Strafdoele: Leon MacDonald (4) | Verslag | Drieë: Andrew Walker, Mitch Hardy Doelskoppe: Stirling Mortlock (2) Strafdoel: Stirling Mortlock |
Skeidsregter: André Watson (SA) | |
12 Mei 2000 | Waratahs | 22 – 15 | Highlanders | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:35 | Drieë: Jason Little, Christian Warner Strafdoele: Matt Burke (4) |
Verslag | Strafdoele: Brendan Laney (3), Tony Brown, Jeff Wilson | Bywoning: 22 998 Skeidsregter: Mark Lawrence (Suid-Afrika) | |
12 Mei 2000 | Noordelike Bulls | 47 – 33 | Hurricanes | Minolta Loftus, Pretoria | |
19:15 | Drieë: Strafdrie, Eugene Meyer, Hannes Venter (2) Doelskoppe: Jaco van der Westhuyzen (3) Strafdoele: Jaco van der Westhuyzen, Jannie de Beer (5) Skepdoel: Jannie de Beer |
Verslag | Drieë: Christian Cullen, Daryl Lilley, Brad Fleming, David Holwell Doelskoppe: David Holwell (2) Strafdoele: David Holwell (2), Daryl Lilley |
Bywoning: 17 691 Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
13 Mei 2000 | Reds | 33 – 26 | Blues | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drieë: Daniel Herbert (2), Elton Flatley, John Eales Doelskoppe: Elton Flatley (2) Strafdoele: Elton Flatley (3) |
Verslag | Drieë: Adrian Cashmore, Iliesa Tanivula, Justin Collins Doelskop: Adrian Cashmore Strafdoele: Adrian Cashmore (3) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
13 Mei 2000 | Sharks | 28 – 32 | Stormers | Absa-stadion, Durban | |
15:10 | Drie: Stefan Terblanche Doelskop: Gaffie du Toit Strafdoele: Gaffie du Toit (6) Skepdoel: Gaffie du Toit |
Verslag | Drieë: Percy Montgomery (2), Pieter Rossouw, Selborne Boome Doelskoppe: Braam van Straaten (3) Strafdoele: Braam van Straaten (2) |
Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
13 Mei 2000 | Cats | 53 – 3 | Chiefs | Ellispark, Johannesburg | |
17:10 | Drieë: Chester Williams, Jannie van der Walt (2), André Venter (2), Hennie le Roux, Walter Minnaar Doelskoppe: Louis Koen (4), Hennie le Roux (2) Strafdoele: Louis Koen (2) |
Verslag | Strafdoel: Glen Jackson | Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | |
Uitspeelwedstryde
[wysig | wysig bron]Halfeindronde | Eindronde | |||||
20 Mei 2000 – Jade-stadion, Christchurch | ||||||
Crusaders | 37 | |||||
Chiefs | 15 | 27 Mei 2000 – Brucestadion, Canberra | ||||
Brumbies | 19 | |||||
20 Mei 2000 – Brucestadion, Canberra | Crusaders | 20 | ||||
Brumbies | 28 | |||||
Cats | 5 |
Halfeindronde
[wysig | wysig bron]20 Mei 2000 | Crusaders | 37 – 15 | Highlanders | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Marika Vunibaka (2), Ron Cribb Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (6) |
Verslag | Drieë: Byron Kelleher, Simon Maling Doelskop: Brendan Laney Strafdoel: Tony Brown |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
20 Mei 2000 | Brumbies | 28 – 5 | Cats | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Andrew Walker, Joe Roff, Mitch Hardy Doelskoppe: Stirling Mortlock (2) Strafdoele: Stirling Mortlock (3) |
Verslag | Drie: Jannie van der Walt | Bywoning: 25 126 Skeidsregter: Paddy O'Brien (NS) | |
Eindronde
[wysig | wysig bron]27 Mei 2000 | Brumbies | 19 – 20 | Crusaders | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drie: George Smith Doelskop: Stirling Mortlock Strafdoele: Stirling Mortlock (4) |
Verslag | Drie: Ron Cribb Strafdoele: Andrew Mehrtens (5) |
Bywoning: 27 489 Skeidsregter: André Watson (SA) | |
Spelerstatistieke
[wysig | wysig bron]
Voorste driedrukkers[wysig | wysig bron]
|
Voorste puntemakers[wysig | wysig bron]
|