2005 Kanadese Grand Prix
Voorkoms
Die 2005 Formule Een Kanadese Grand Prix is op 12 Junie 2005 op die Gilles Villeneuve-renbaan in Montreal, Kanada gehou. Dit was die agtste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Kimi Räikkönen in 'n McLaren-Mercedes gewen.
Renuitslag
[wysig | wysig bron]* Juan Pablo Montoya is gediskwalifiseer nadat hy 'n rooi lig in die kuipelaan verontagsaam het.