Gaan na inhoud

2016 Meksikaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Formula 1 Gran Premio de México 2016
Datum 30 Oktober 2016
Plek Autódromo Hermanos Rodríguez
Voorste wegspringplek
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:18.704
Vinnigste ronde
Renjaer Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
Tyd 1:21.134 (ronde 54)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Nico Rosberg Mercedes AMG
3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer

Die 2016 Formule Een Meksikaanse Grand Prix is op 30 Oktober 2016 op die Autódromo Hermanos Rodríguez in Meksikostad, Meksiko gehou. Dit was die negentiende wedren van die kampioenskapseisoen en die tweede keer sedert 1992 wat dit in Meksiko plaasgevind het.

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel

[wysig | wysig bron]
Pirellibande gebruik te Meksiko
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Supersag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1
[1]
Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:20.914
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:20.993
3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:21.072
4 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:21.200
5 27 Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:21.409
Vrye oefening 2
[2]
Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:19.790
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:19.794
3 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 1:20.225
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:20.259
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:20.448
Vrye oefening 3
[3]
Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:19.137
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:19.231
3 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:19.370
4 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 1:19.618
5 77 Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:19.811

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes 1:19.447 1:19.137 1:18.704 1
2 6 Nico Rosberg Mercedes 1:19.996 1:19.761 1:18.958 2
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:19.874 1:18.972 1:19.054 3
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:19.713 1:19.553 1:19.133 4
5 27 Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:20.599 1:19.769 1:19.330 5
6 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:19.554 1:19.936 1:19.376 6
7 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:19.865 1:19.385 1:19.381 7
8 77 Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:20.338 1:19.958 1:19.551 8
9 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:20.423 1:20.151 1:20.032 9
10 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:20.457 1:20.169 1:20.378 10
11 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 1:20.552 1:20.282 11
12 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:20.308 1:20.287 12
13 22 Jenson Button McLaren-Honda 1:21.333 1:20.673 13
14 20 Kevin Magnussen Renault 1:21.254 1:21.131 14
15 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:21.062 1:21.536 15
16 94 Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 1:21.363 1:21.785 16
17 21 Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 1:21.401 17
18 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 1:21.454 18
19 12 Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:21.692 19
20 31 Esteban Ocon MRT-Mercedes 1:21.881 20
21 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:21.916 21
107% tyd: 1:25.008
22 30 Jolyon Palmer Renault geen tyd 22
← VOOR                    Stand na kwalifisering vir die 2016 Meksikaanse Grand Prix
← VOOR                    Wegspringrooster vir die 2016 Meksikaanse Grand Prix

Renuitslag

[wysig | wysig bron]

Ná afloop van die wedren kry Sebastian Vettel 'n tydstraf van tien sekondes omdat hy in sy stryd met Daniel Ricciardo in die voorlaaste ronde van lyn verander het onder remming. Hiermee skuif hy af na die vyfde plek, agter Ricciardo en Max Verstappen.[4]

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 44 Lewis Hamilton Mercedes 71 1:40:31.402 1 25
2 6 Nico Rosberg Mercedes 71 +8.354 2 18
3 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 71 +20.858 4 15
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 71 +21.323 3 12
5 5 Sebastian Vettel Ferrari 71 +27.313[4] 7 10
6 7 Kimi Räikkönen Ferrari 71 +49.376 6 8
7 27 Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 71 +58.891 5 6
8 77 Valtteri Bottas Williams-Mercedes 71 +1:05.612 8 4
9 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 71 +1:16.206 9 2
10 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 71 +1:16.798 12 1
11 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 70 +1 ronde 15
12 22 Jenson Button McLaren-Honda 70 +1 ronde 13
13 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 70 +1 ronde 11
14 30 Jolyon Palmer Renault 70 +1 ronde 21
15 12 Felipe Nasr Sauber-Ferrari 70 +1 ronde 19
16 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 70 +1 ronde 10
17 20 Kevin Magnussen Renault 70 +1 ronde 14
18 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 70 +1 ronde 18
19 21 Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 70 +1 ronde 17
20 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 70 +1 ronde Kuipe
21 31 Esteban Ocon MRT-Mercedes 69 +2 rondtes 20
DNF 94 Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 0 Ongeluk 16

Puntestand ná die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Posisie Nommer Jaer Span Punte
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 349
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 330
3 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 242
4 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 187
5 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 178
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 177
7 27 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 85
8 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 85
9 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 60
10 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 52
11 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 51
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 38
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 29
14 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 25
15 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 21
16 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Renault 7

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Posisie Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes 679
2 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 422
3 Vlag van Italië Ferrari 370
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 145
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 136
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 74
7 Vlag van Italië Toro Rosso-Ferrari 55
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 29
9 Vlag van Frankryk Renault 8
10 Vlag van Verenigde Koninkryk MRT-Mercedes 1

Verwysings

[wysig | wysig bron]