Die vyf jaar van die Driemanskap is verby, maar Marcus Antonius bly homself triumvir noem. Die konsulskap en alle ander magte word hom ontneem, maar hy weier om dit te erken.[1]
Octavianus roep die Senaat bymekaar en hulle sweer 'n eed wat hom in sy magte bevestig. Daar dreig oorlog tussen Octavianus en Antonius.
↑Res Publica Constituta: Actium, Apollo and the Accomplishment of the Triumviral AssignmentCarsten Hjort Lange, BRILL, 2009, ISBN 9004175016, ISBN 9789004175013