Die dorpie Tibur word gestig. Dit is die hedendaagse Tivoli, 'n antieke Italiaanse dorpie in Lazio, omtrent 30 km oos-noordoos van Rome, by die oog van die Anienerivier waar dit ontspring in die Sabine-heuwels.
Die einde van die Latynse Oorlog breek die mag van die Latynse Liga. Rome beheers Latium en is die magtigste staat in Midde-Italia.[1]