876
Voorkoms
876 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 871 | 872 | 873 | 874 | 875 | ◄ 876 ► | 877 | 878 | 879 | 880 | 881 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:876 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Frankiese Ryke in 876 | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 876 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 76ste jaar van die 9de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Pous Johannes VIII behaal die oorwinning oor die Saraseense see-rowersvloot.
- Die Oos-Frankiese Ryk word na Lodewyk die Duitser se dood verdeel tussen sy seuns. Karloman kry Beiere, Lodewyk die Jongere kry Frankonië en Sakse en Karel die Dikke kry Alemannië en die Elsas. [1]
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- 31 Januarie – Emma van Altdorf (~67), vrou van Lodewyk II die Duitser.
- 28 September – Lodewyk II die Duitser (~70), koning van Oos-Fransië.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Kingship and Politics in the Late Ninth Century: Charles the Fat and the End of the Carolingian Empire, Simon MacLean Cambridge University Press, 2003, ISBN 1139440292, ISBN 9781139440295