Aabyro
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Aabyro | |
---|---|
Kerk in Aabyro | |
Koördinate: 57°09′0″N 09°44′0″O / 57.15000°N 9.73333°O | |
Land | Denemarke |
Streek | Noord-Jutland |
Munisipaliteit | Jammerbugt |
Bevolking | |
• Totaal | 5 382 |
Aabyro is ‘n dorp in die Jammerbugt-munisipaliteit, en voormalige setel van die Aabybro-munisipaliteit in die voormalige Hjørring-distrik en Noord-Jutland-distrik. Vanaf 2007 is dit egter die hoofkwartier van die Jammerbugt-munisipaliteit in Denemarke.
Voormalige munisipaliteit
[wysig | wysig bron]Die oppervlakte van die Aabybro-munisipaliteit was 170,88 vierkante kilometer, bestaande uit 11 388 inwoners, waarvan 5 686 mans en 5 702 vrouens was (2005). Die munisipaliteit het die eilande in Limfjord ingesluit.
Plek
[wysig | wysig bron]Aabybro het 5 382 inwoners (2011). In 1953 was die bevolkingstal nog 1 188.