Gaan na inhoud

Almandiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Almandiet
 
Kleur donkerrooi, bruinerig rooi, swart 
Streep wit 
Glans glasagtig, harsagtig 
Hardheid 7 -7,5 
Digtheid 4,318 g/cm3 
Transparansie deursigtig, deuskynend 
Dubbelbreking isotroop 
Ruimtegroep Ia3
Strukturbericht-kode S1₄ 
Eenheidsel a = 11.526 Å
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Almandiet is die volopste granaat-mineraal. Die formule is Fe2+3Al2Si3O12.[1]

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "mindat 452" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020.