Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Amathole | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC124 | ||
Burgemeester | M Peter | ||
Hoofstad | Stutterheim | ||
Grootste tale | Xhosa, Engels, Afrikaans | ||
Area | 4 820 km² | ||
Bevolking | 122 778 (2011) |
Die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Nedersettings in die munisipaliteit:
- Cathcart
- Thomasrivier
- Keiweg (Kei Road)
- Keiskammahoek
- Stutterheim (setel)