Bergrivier (Vanderkloofdam)
Voorkoms
Bergrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Monding | Vanderkloofdam |
Monding-hoogte | 1 165 m |
Koördinate: 29°57′56″S 24°47′15.8″O / 29.96556°S 24.787722°O |
Die Bergrivier is 'n kort rivier wat in die suide van die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit vloei in die Vanderkloofdam in, dus is dit 'n sytak van die Oranjerivier.