Bespreking:Agile-sagtewareontwikkeling
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Agile-sagtewareontwikkeling-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Agile-sagtewareontwikkeling
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Vertaling van "Agile"
[wysig bron]"Agile" is nie 'n woord wat iets beteken in Afrikaans nie en ek wil voortstel dat dit met "lenig" vertaal moet word. Dus, "lenige sagtewareontwikkelling". Jannetta (kontak) 13:59, 10 Oktober 2020 (UTC)
- @Jannetta: word Agile nie egter hier as ‘n eienaam gebruik nie? – K175 (skil 'n appeltjie) 14:54, 10 Oktober 2020 (UTC)
- CC @Geebee100, Petterual, Burgert Behr, Suidpunt, en JMK: – K175 (skil 'n appeltjie) 15:16, 10 Oktober 2020 (UTC)
- @K175:, ek dink daar is 'n "ja" en 'n "nee" antwoord op die vraag. Maar die artikel gee 'n verduideliking van wat "agile software development" is in die oorspronklike sin van die woord waar "agile" verwys na die feit dat die metode wegdoen met die "lompheid" en onbuigsaamheid van die ouer metodes. Die Engelse artikel begin met: "In software development, agile (sometimes written Agile)". Die konvensie om "agile" met 'n hoofletter te skryf het maar later gekom toe besighede die konsep gekommersialiseer het. Miskien kan dit, soortgelyk aan die Engels, dan geskryf word as "Lenige sagtwareontwikkelling (ook bekend as Agile)".